Fancy Yellow Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kestellstraat 22, Monument Heights, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Fancy Yellow Guesthouse is 'n luukse gastehuis in 'n stil woonbuurt in Kimberley. Die gastehuis is oorkant die North Cape Mall met restaurante, filmteaters en vermaak vir jonk en oud.
Verblyf word in 8 eenhede gebied. Daar is 2 gesinseenhede wat elkeen 4 gaste kan akkommodeer, 5 en suite-slaapkamers met baddens en storte, en 1 kamer met 'n en suite-badkamer. Sommige van die geriewe in die kamers sluit 'n platskerm-TV met DStv, 'n kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging in. Swemhanddoeke word voorsien.
Elke kamer lei na die swembad-area of privaat binnehof. Daar is ook veilige parkeerplek agter elektriese heinings op die perseel. Swembad en swemhanddoeke word voorsien. 'n Wasgoeddiens en 24 uur-ontvangs is beskikbaar.
'n Volledige Engelse ontbyt word bedien. Aandetes en middagetes is op versoek beskikbaar.
Die gastehuis is na aan die GWK Rugby Stadion, Monridge Office Park en Price Waterhouse Coopers, Mervin Joel Smith, Zurich en Libra se kantore geleë.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Kestellstraat 22, Monument Heights, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
- Gaste dink Fancy Yellow Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Monument Heights Labram Kimberley Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kestellstraat 22, Monument Heights, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang