Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fancy Yellow Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestellstraat 22, Monument Heights, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Fancy Yellow Guesthouse is 'n luukse gastehuis in 'n stil woonbuurt in Kimberley. Die gastehuis is oorkant die North Cape Mall met restaurante, filmteaters en vermaak vir jonk en oud.

Verblyf word in 8 eenhede gebied. Daar is 2 gesinseenhede wat elkeen 4 gaste kan akkommodeer, 5 en suite-slaapkamers met baddens en storte, en 1 kamer met 'n en suite-badkamer. Sommige van die geriewe in die kamers sluit 'n platskerm-TV met DStv, 'n kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging in. Swemhanddoeke word voorsien.

Elke kamer lei na die swembad-area of privaat binnehof. Daar is ook veilige parkeerplek agter elektriese heinings op die perseel. Swembad en swemhanddoeke word voorsien. 'n Wasgoeddiens en 24 uur-ontvangs is beskikbaar.

'n Volledige Engelse ontbyt word bedien. Aandetes en middagetes is op versoek beskikbaar.

Die gastehuis is na aan die GWK Rugby Stadion, Monridge Office Park en Price Waterhouse Coopers, Mervin Joel Smith, Zurich en Libra se kantore geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Linda F
Saam met lewensmaat
5.0
'n Onvergeetlike wegbreek vir my en my man. Vriendelike en gasvrye verblyf. Lieflike, groot, goed toegeruste kamer met kombuisie en groot volledige ba...
Sien meer
Nov 2024
Michelle S
Gesin met tieners
5.0
Very comfortable and well equipped for a family. Absolutely fabulous.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Jaco B
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike en goeie diens. Fancy Yellow Gastehuis het vroeg oggend vir ons ontbyt pakkies opgemaak om saam te neem aangesien ons ontbyt tye ander ver...
Sien meer
Sep 2024
David M
Saam met vriende
5.0
Baie. Met vriendelike gasheer en personeel. Baie geniet, kort tydjie, maar sal dit weer gebruik as die geleentheid dit bied.
Sep 2024
Henrietta K
Gesin met tieners
5.0
Fantasties! Fantastiese diens, almal is baie vriendelik en behulpsaam. Kamers is netjies, skoon en baie gerieflik. Kos was heerlik. Sal beslis die gas...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kestellstraat 22, Monument Heights, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Gaste dink Fancy Yellow Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestellstraat 22, Monument Heights, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1NjQwOTBiLWM1YTYtNGQ4ZS1hOTliLTUwZTRkMGU2NGYyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 22 Kestell Street Monument Heights 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.759764865815 24.761343629625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang