Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Faodail Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bev & Matt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 41 resensies vir Faodail Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dorothy W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy W

Our hostess shared good restaurants and spots to visit, which was very useful.

We loved staying at Faiodail.

Frederick B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick B

Baie tevrede.

Baie vriendelik ontvang. Baie netjies en skoon. Eenheid is toegerus met alles wat nodig is. Baie rustig en stil. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Talisha G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talisha G

Kan braai en darts speel.

Baie lekker gebly, lekker vir kinders ook.

Fransa Z - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransa Z

The cottage has everything that was needed.

The cottage is lovely and had everything we needed. We had a wonderful time with our grandchildren.

Sharmane M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmane M

Baie dankie. Dit was gerieflik en skoon. Die braai was nie skoon toe ons gearriveer het nie.

Netjies en gerieflik.

Liandra D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandra D

Geen woorde kan beskryf hoe lekker en aangenaam dit was nie.

Fantasties absoluut waarde vir geld. Gerieflik, skoon, netjies en perfek vir 'n paartjie wat op reis of verkenning gaan.

Willie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M

Huis weg van die huis.

Ons het baie lekker gebly. Baie goed toegeruste gerieflike kamer met kombuis en badkamer. Ons is vriendelik verwelkom en het die res van die naweek gekom en gegaan soos ons wil, soos by ons eie huis. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Thanks again!

Chris S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

We enjoyed the stay, most friendly hostess. Love the space.

I will definitly recommend the Guest house the owners are friendly and caring, and most helpfull. We forgot some items and they are bringing it closer for us to collect. That is going beyond delivering a service.

Daan En Rina O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan En Rina O

Ons het die wonderlikste gasheer en gasvrou gehad. Plek so gerieflik en mooi. Sal vir seker weer gaan.

Ons was vir byna 2 weke daar en dit was heerlik en gerieflik. Bev en Matt was so gasvry en behulpsaam met alles. Dit is 'n baie gerieflike en mooi vakansieplek. Velddrif lê na aan ons hart en ons sal dit ten sterkste aanbeveel.

Stefan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan D

Skoon netjies en gemaklik.

Baie lekker plek beveel dit aan vir toekomstige reisigers.

Will-lee P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Will-lee P

Was baie, baie lekker net baie still en het die TV gemis, maar baie tyd vir mekaar gemaak.

Dit was baie, baie lekker ons kan ons geniet en daar is ook plek vir kinders om te speel en moet ook net kyk om TV in die plek te kry. Dankie

Riaan J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J

Gerieflike eenheid met alle benodighede vir lekker bly.

Goed ingerigte eenheid, netjies en skoon. Hartlike ontvangs net na aankoms. Sal weer daar gaan bly.

Maryke E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke E

Baie oulike verblyf en absoluut waarde vir geld.

Baie dankie vir heerlike verblyf Bev. Sal die plek aanbeveel vir mense.

Christine L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L

Velddrif op sy beste.

Vriendelike eienaars met 'n baie netjiese en gerieflik plek.

Clayton R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton R

Pleasant, a nice place to overstay.

Clean, comfortable, would recommend it.

Roselyn W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roselyn W

Het dit baie geniet.

Lekker rustig, weg van stad se gewoel. Die plekkie is baie netjies en goed ingerig. Bev is 'n aangename persoon en stel belang in gaste se gerief.

Gary P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary P

Dit was baie lekke.

Dit is lekke rustig en daar was ook baie games om ons besig te hou en lekker beweegruimte. Plek is baie skoon en alles in orde, sien uit om weer te gaan.

Denzille R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denzille R

Goed geleë.

Maklik om te kry en winkels baie naby.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Suzanne B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne B

Beste wegkom ooit

Bev is die vriendelikste eienaar ooit. Sal beslis Faodail aanraai vir enigeen. Dis rustig en privaat. Die plek is tops met netheid. Ek, my seun, my metgesel en broer het dit ten volle geniet daar. My seuntjie wou weet hoekom ons nie in ons nuwe huisie kan bly nie, haha.

Gretchen D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretchen D

Rustig en veilig.

Baie stil en kinders het hulle geniet met die speletjies daar.

Petro L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L

Dit was wonderlik

Die plek is perfek ingerig. Die feit dat daar geen televisie is nie, het ons ook perfek gepas - meer geslelstyd. Daar is egter nie braaigeriewe nie. 'n Kaggel sou ook heerlik wees, maar die verwarmer het daarvoor opgemaak.

Faodail Guest House se terugvoer

Thank you for the lovely review Pedro. We are glad you had a good stay. We do have a braai area and fireplace in our other, larger unit that is listed on the ad with the unit that you rented.

Faodail Guest House
Dirk B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Baie geniet.

Dit was netjies en goed toegerus. Dalk iets in stort om jou seep en sjampoe neer te sit.

Faodail Guest House se terugvoer

Thank you Dirk. We have installed a caddy in the shower.

Faodail Guest House
Yolanda J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda J

Very friendly and lovely service.

I enjoyed every minute at Faodail Guest House. Bev made us feel welcome and went out of her way to make sure that we have everything we needed I will recommend this place to anyone.

Faodail Guest House se terugvoer

Thank you for the lovely review, Yolanda. It was such a pleasure having you as guests.

Faodail Guest House
Verna S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verna S

Wonderful.

We had a lovely stay.

Hennie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Akkommodasie is luuks en alles wat die selfsorg-reisiger benodig is daar.

Die paartjie is hardwerkend en doen alles self.

Ayesha L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayesha L

Peaceful getaway

Faodail Guest House is located in a peaceful area and is the perfect getaway druing this time. The hosts are very friendly and kind I would definitely visit this place again. I had a nice relaxing time.

Dirk O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk O

Baie lekker en vriendelike mense.

Baie goed.

Maria V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V

Dit was baie gerieflik gewees. Alles wat jy nodig het is daar.

Al nadeel is die pad na Piketberg loop daar verby. Die groot trokke ry 24/7 en is nogals steurend in die nag.

Christelle D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle D

Amazing.

Peaceful, comfortable, stunning place. It felt like a home away from home. The place had everything you might need. Friendly and helpful hostess, Bev. Lovely place, will definitely be back for a longer stay.

Edwin M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin M

Due to Covid-19 regulations, the hospitality was rather distant and cold. However this was understandable.

Due to our Winter stay, we found the house very cold, with a fireplace, but no wood to burn. No other heating was provided. It's also expected of the guests to clean the place or get an unexpected cleaning bill, which I found a bit awkward. The shower floor is dangerously slippery.

Faodail Guest House se terugvoer

Hi Edwin. I am very sad to read this. I am sorry that you had these problems and wish that you had told us so that we could have done something about it while you were here.
We did make ourselves available and asked that you please let us know if there was anything that you needed. It is a self-catering unit so I do not think that it is fair to expect us to provide wood but would happily have provided you with an electric heater. In our book, we request the following "Please respect the space and clean anything that you use. If the house is left very dirty, we will, unfortunately, have to deduct from your deposit." We stand behind this and really do feel that it is not too much to ask that guests clean up after themselves. With regards to the shower floor, thank you for bringing that to our attention, we will add an additional non-slip mat. Once again, I do apologize for your bad experience. I wish that we had had the opportunity to make it right while you were here.
All the best,
Beverley.

Faodail Guest House
Juanita E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita E

Baie oulike huis en braai. Naby winkel.

Netjies. Sal beslis weer daar Bly. Oulike eienaars.

Andre V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V

Goed.

Skoon en netjies, maar nie genoeg warm komberse nie. Die badkamerkrane het nie genoeg warm water nie.

L M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L M

Lekker, rustig en gemaklik.

Baie mooi huis. Alles netjies en op sy plek. Behalwe om uit die kar te klim om elke keer die hek oop en toe te sluit was 'n bietjie moeite, was alles perfek.

Faodail Guest House se terugvoer

Thank you so much Lizbé. We are in the process of getting a new, motorised gate so hopefully that will be sorted by Christmas.

Faodail Guest House
Wilhelm D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm D

Baie netjies en veilig.

'n Vriendelike en netjiese plek met als wat mens nodig het. Eienaars het ons gegroet en welkom laat voel. Rustig en veilig.

Mirichea T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirichea T

Awesome plek met alles wat jy nodig het.

Fantastiese plek om weg te gaan met gesin of vriende. Baie lekker braai area buite vir 'n lekker sonnige dag, maar ook 'n kaggel en oorvloed board games vir die koue winterdae. Dit is perfek geleë en baie privaat. Die eienaars is baie behulpsaam en baie vriendelik, ons sal vir seker weer kom.

Theresa J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa J

Rustig met baie spasie.

Die ligging is naby alles. Die woonstel was baie groter as wat ons verwag het en die braai area gerieflik en privaat. Daar is aandag gegee aan die fyner goedjies en dit sal maak dat ons weer hier sal bespreek.

Melinda D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D

We had a very nice time.

The hosts were the kindest people and very easy to work with. The house contains everything you want and more.

Carmen N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen N

Dis was 'n lekker, rustige naweek sal beslis weer gaan en die huisie bespreek.

Sien sterre.

André M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
André M

Gerieflik, skoon en goed toegerus.

Ons sal weer daar kuier. Ek kon nie die TV se beskikbare kanale oopmaak nie, maar dit was nie juis 'n probleem omdat ons nie belang gestel het om voor die kassie te sit nie. Swaar vragmotors in die straat voor die huis was baie bedrywig, maar ek vermoed dit is 'n seisoenale ding.

Vanaf R550
R550 R440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 195, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74bca5bacd1e6759980ba345754dca515f31ff49c8599b47ec2bc7609f5d44844ec8daddbf9f3344e99067eaac14f12854c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R440 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 195 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.7862004 18.1858574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang