Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Faodail Guest House

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 195, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 R440 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Faodail Guest House bied selfsorgverblyf in die klein Weskusdorpie Velddrif.

Verblyf word gebied in 2 eenhede, 'n kothuis en ateljee, wat deur 'n tussendeur verbind word, en kan dus saam bespreek word. Albei eenhede het gratis, onbeperkte WiFi.

Faodail Cottage het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat ook in 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en 'n stapelbed is beskikbaar in die leefarea vir 2 mense. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n yskas, 'n wasmasjien asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die leefarea het 'n knus kaggel, sowel as 'n slim-TV met Netflix en onbeperkte vesel-Wi-Fi is beskikbaar. Die Kothuis het ook 'n privaat tuin met 'n ingeboude braai.

Faodail Studio is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die ateljee het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. Die Studio het nie 'n privaat tuin/braai-area nie, maar gaste is welkom om die braai en gazebo in die gemeenskaplike voortuin te gebruik. Die Studio het nie 'n TV nie, maar het wel onbeperkte, vesel-Wi-Fi.

Faodail Guest House is 850 m vanaf die gewilde Bokkomlaan geleë wat verskeie restaurante en winkels bied, en uitsigte oor die Bergrivier en omliggende vleilande.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Dorothy W
Saam met lewensmaat
5.0
Our hostess shared good restaurants and spots to visit, which was very useful. We loved staying at Faiodail.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Frederick B
Gesin met tieners
5.0
Baie tevrede. Baie vriendelik ontvang. Baie netjies en skoon. Eenheid is toegerus met alles wat nodig is. Baie rustig en stil. Sal die plek enige tyd ...
Sien meer
Jan 2024
Talisha G
Gesin met klein kinders
5.0
Kan braai en darts speel. Baie lekker gebly, lekker vir kinders ook.
Jan 2024
Sharmane M
Gesin met tieners
5.0
Baie dankie. Dit was gerieflik en skoon. Die braai was nie skoon toe ons gearriveer het nie. Netjies en gerieflik.
Des 2023
Liandra D
Saam met lewensmaat
5.0
Geen woorde kan beskryf hoe lekker en aangenaam dit was nie. Fantasties absoluut waarde vir geld. Gerieflik, skoon, netjies en perfek vir 'n paartjie ...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bev & Matt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Voortrekkerweg 195, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Faodail Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf R550
R550 R440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 195, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74bca5bacd1e6759980ba345754dca515f31ff49c8599b47ec2bc7609f5d44844ec8daddbf9f3344e99067eaac14f12854c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R440 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 195 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.7862004 18.1858574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang