Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Far Away Place

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Currys Post-weg, Whinstone Landgoed, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Far Away Place is 'n selfsorgeenheid in die hartjie van die idilliese Midlands Meander wat 'n lieflike uitsig oor die Karkloofvallei bied. Die damme op die perseel is ideaal vir forelvisvang.

Gaste kan tussen 3 aparte selfsorgkothuise kies. Die kothuise is 80 tot 300 m vanaf die eienaars se hoofhuis en die bome en tuinstruike bied privaatheid. Nguni-kothuis is 300 m vanaf die hoofhuis en bied die meeste privaatheid. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, kookplaat, mikrogolfoond, ketel, Nespresso-masjien en broodrooster toegerus is. Daar is ook 'n sitarea met 'n Samsung slim-TV met Netflix en 'n kaggel. Beperkte LTE Wi-Fi is beskikbaar.

Die eienaars is kranige bergfietsryers en gee graag raad oor die omliggende roetes in die woud. Die kothuise is 5,4 km vanaf Terbodore Coffee Roasters in Old Currys Post-weg en 16,2 km vanaf Nottingham Road.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Nanette O
Gesin met tieners
5.0
Super. Great. I loved that dressing gowns were supplied! And the Volpes blanket was so comfy that I went out and bought one!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Elanie M
Saam met lewensmaat
5.0
A place to relax and recharge! If you're looking for a place to relax and recharge, Far Away Place Cottages is an absolute gem. Highly ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Johan N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese plek en goeie ligging na restaurante in die omgewing. Far Away Place is een van die lekkerste wegbreekplekke wat ons nog besoek het! Ons h...
Sien meer
Jul 2024
Wessel D
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Sal Far Away Place enige tyd aanbeveel vir iemand wat wil wegbreek en ontspan.
Des 2023
Bernadine M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n heerlike wegbreek. Ons wou juis wegbreek vir 'n stil verjaarsdag. Die plaas is baie rustig. Die huisies is goed ingerig en gemaklik. Baie g...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Old Currys Post-weg, Whinstone Landgoed, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Far Away Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Currys Post-weg, Whinstone Landgoed, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39712772c81b9e936e6aebcedbf1d224ec89b598834db32fa8833b12f31b226c51a87a70dda1f320a7aac3d95b20d912cb04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Old Currys Post Road Whinstone Estate 3295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.323776230424 30.118841288361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang