Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Far Niente Beachfront Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Geoff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Far Niente Beachfront Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mossie En Cecile N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mossie En Cecile N

Nader aan die see gaan jy nie sommer kry nie.

Ons en ons worshonde kon nie vir meer gevra het nie. Dis veilig omhein vir die honde, en jy is op die strand as jy die hekkie oopmaak. Die huis is koud (dis winter), maar elke vertrek het 'n verwarmer, en daar is meer as genoeg komberse. En die see-uitsig is ongelooflik. Talita is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer gaan.

Far Niente Beachfront Guesthouse se terugvoer

Beste Mossie en Cecile, Baie dankie vir jou vriendelike en positiewe oorsig van jou tyd by Far Niente. Ons sien uit om julle (en die hondjies) weer in die toekoms te gasheer.

Vriendelike groete,

Geoff Pallister

Far Niente Beachfront Guesthouse
Edward B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward B

Right on the beach, great views and great people.

The team was amazing. They did all they could to make our stay as enjoyable as possible.

Far Niente Beachfront Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your review, Edward.
We are glad you enjoyed your stay!
Kind regards
All at Far-Niente

Far Niente Beachfront Guesthouse
Robert S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S

A visit to paradise.

My wife and I spent four days at Far Niente with my parents, and it was wonderful. The house is located right on the beach, which meant we were able to go for a lovely stroll every day. We had dogs, so the closed garden worked well. The local hosts, Mike and Taletha, looked after us well and made check-in easy. I look forward to my next stay!

Pieter B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter B

Vakansieweek.

Vriendelike ontvangs, baie netjies en skoon, maar die uitsig is die heel beste! Hulle kan dit dalk oorweeg om die DSTv-pakket op te gradeer, veral vir die koue reënerige dae wil jy darem 'n fliek of sport kyk.

Bruno V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruno V

Always a pleasure.

Owners are very friendly, accommodation is nice and the location is amazing. Thanks and see you soon. Clotilde & Bruno.

Bruno V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruno V

Amazing and too short stay.

Wonderful location on the beach and not far from the restaurants. Accommodation are large and comfortable. We'll come back asap. Thanks to the owners.

Far Niente Beachfront Guesthouse se terugvoer

Dear Bruno and Family. Thanks so much for your kind words. They are very much appreciated. We have always strived to make Far Niente a "home from home" for all our guests and friends. For this is what it always was, and still is, for 5 generations of my family ever since my Oupa van Schalkwijk (a doctor from Graaff-Reinet) built it in 1933.
Kind regards and blessings. Geoff

Far Niente Beachfront Guesthouse
Peter B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Uitstekende ligging

Naby die strand.

Anna Maria V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna Maria V

Fantastic views of the sea from the bedroom and outdoor space.

Great location, near shops and restaurants and the views on the sea from the apartment is awesome. She was a good hostess, helpful and friendly.

Eric S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eric S

Baie goeie ligging op die strand en naby baie restaurante geleë.

Al negatief was dat die beligting in die eenheid verbeter kan word, al die vertrekke is redelik donker, maar die ligging is puik, net af met die trappies tot op die strand, en jy kan ook winkels toe stap. Die absolute pluspunt is dat dit dierevriendelik is, en het goed gewerk met 'n lekker grasperk voor die eenheid en goed omhein.

Stephen E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen E

Fantastic home away from home with superb location.

We had a super time at Far Niente. The location is first prize, literally right on the beach, which was great for taking long walks with the dogs or just lazing on the patio watching the world go by. It is a place we would happily return to as everything was as expected with great hosts.

Suan M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suan M

Ek my man en ons peuter het vir 2 nagte oorgeslaap en die seelug waardeer!

Wat 'n uitsig! Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het en Taletha was baie behulpsaam en vriendelik!

Sue M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sue M

Great location right on the beach, Accommodating hosts.

Beautifully renovated house built in 1933 with two units sleeping 4 people. Comfortable accommodation right on the beach Pet friendly which is a plus. Wonderful hosts. Loved our stay.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandsstraat 13, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fdc62933348fe7d5a97fdfa9d570f50390e0cffd8c55bd7d5e3f3ef0f3d8c9fa7b90a5b8283507bfcef96c7891ff6915e8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 13 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -33.995733647528 22.566029704299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang