Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Far Niente Beachfront Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandsstraat 13, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Far Niente Beachfront Guesthouse is 'n historiese baken op Wildernisstrand, met 'n pragtige uitsig oor die see, en net 'n paar treë van die strand af. Hierdie bekoorlike huis is die ideale selfsorg-vakansiebestemming.

Die gashere, Taletha en Mike, wat op die perseel in 'n aparte woonstel woon, is daar om gaste te verwelkom en seker te maak dat gaste se verblyf gerieflik, ontspanne en sorgvry is.

Verblyf word in 2 aparte eenhede aangebied, elk met sy eie ingang en toegang tot die stoep. Die groter eenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis, 2 en suite-dubbelslaapkamers en 'n TV-kamer wat ook as 'n ekstra slaapkamer gebruik kan word. Die kleiner eenheid het 'n dubbelkamer, 'n kombuisie, 'n volledige badkamer en 'n gastetoilet. Die slaapkamer bied toegang tot 'n onderdakstoep wat dan na die voorstoep lei.

Elke eenheid het WiFi, 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n TV met basiese DStv-kanale. Ander geriewe sluit 'n skottelgoedwasser en stryk-toerusting in. Parkeerplek word op die perseel in die skadu van 4 ou melkhoutbome voorsien. Die huis is ook as 'n eksklusiewe eenheid beskikbaar en is ideaal vir 'n gesin of groep.

Wilderness Village is net 1 km hiervandaan, met 'n minimark, wassery, poskantoor, apteek, inligtingsburo en talle klein winkels. Daar is ook 'n verskeidenheid restaurante om van te kies. Die Garden Route Mall is 9 km ver. Hier sal gaste 'n supermark, baie winkels, banke, bioskope en restaurante raakloop. Die naaste lughawe is die George Lughawe wat 23 km van die instansie af is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Geoff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Sandsstraat 13, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Far Niente Beachfront Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandsstraat 13, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fdc62933348fe7d5a97fdfa9d570f50390e0cffd8c55bd7d5e3f3ef0f3d8c9fa7b90a5b8283507bfcef96c7891ff6915e8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 13 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -33.995733647528 22.566029704299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang