Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Far Niente Beachfront Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandsstraat 13, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Far Niente Beachfront Guesthouse is 'n historiese landmerk op Wilderness Beach, met 'n asemrowende uitsig oor die see, en net 'n paar tree af na die strand. Hierdie bekoorlike huis is die ideale selfsorg-vakansieplek.

Die gashere, Taletha en Mike, wat op die perseel in 'n aparte woonstel woon, is daar om jou te verwelkom en te verseker dat jou verblyf gemaklik, ontspanne en sorgeloos is.

Verblyf word gebied in 2 aparte eenhede, elk met sy eie ingang en toegang tot die terras. Die groter eenheid bestaan uit 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis, 2 dubbel en suite-slaapkamers en 'n TV-kamer wat ook as 'n ekstra slaapkamer gebruik kan word. Die kleiner eenheid beskik oor 'n dubbelslaapkamer, 'n kombuisie, 'n volledige badkamer en 'n gastetoilet. Die slaapkamer maak oop op 'n onderdakstoep wat na die terras lei.

Elke eenheid is toegerus met WiFi, 'n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond en 'n TV met basiese DStv-kanale. Algemene geriewe sluit 'n skottelgoedwasser en stryktoerusting in. Parkeerplek word op die perseel in die skadu van 4 antieke Melkhoutbome voorsien. Die huis is ook beskikbaar as 'n eksklusiewe eenheid, ideaal vir 'n gesin of groep.

Net 1 km weg is Wilderness Village, waar daar 'n minimark, wassery, poskantoor, apteek, inligtingsburo en talle klein winkeltjies is. Daar is ook 'n verskeidenheid restaurante om van te kies. Die Garden Route Mall is 9 km ver. Hier sal jy 'n supermark, baie winkels, banke, teaters en restaurante vind. Die naaste lughawe is George-lughawe, wat 23 km ver is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Far Niente Beachfront Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Geoff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Sandsstraat 13, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Far Niente Beachfront Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandsstraat 13, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fdc62933348fe7d5a97fdfa9d570f50390e0cffd8c55bd7d5e3f3ef0f3d8c9fa7b90a5b8283507bfcef96c7891ff6915e8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 13 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -33.995733647528 22.566029704299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang