Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Far North self-catering Overnight

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Rose T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Behalwe al die loadshedding, was dit baie goed. Aanbeveelbaar. Net geen selfoon seine nie. Kan slegs WiFi gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin H
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2024

Looked better on the photos. It was more like a motel, a few places to sleep next to each other, no more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Shalana V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.2
Jan 2024

Eienaardige akkomodasie-ervaring. Ek doen gewoonlik nie resensies nie, maar die ervaring was regtig eienaardig — glase vuil, vlekke op die beddegoed, waaier is gebreel, bordspeletjies het nie al die stukke nie, stortdeur gebreek, stortkop werk nie reg nie, muurhorlosie gebreek, niks om te doen vir die kinders nie, vloere vuil, bitter baie beknop in die kamer en ek het baie gegril om daar te slaap. Gewoonlik gebruik ek die webtuiste vir al my besprekings, maar ek is teleurgesteld dat hulle hulle name koppel met so plek.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Wilma
Far North self-catering Overnight
Baie dankie Shalana, ek waardeer jou review. Mooi daggie.

Paul D
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Mrt 2023

Plek is baie skoon en netjies. Jammer no. 4 het nie 'n buitelig vir die braai-area nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Wilma
Far North self-catering Overnight
Goeiedag, ek wil nog solar liggies voor die kamers opsit. Ek weet dit is n probleem. Ek het nou al 2 x 600w solar ligte buite op maar ek besef dit is nog n probleem by die braaiers. Groete, Wilma

Kgomotso P
1 nag
3.2
Okt 2023

Peaceful. It's hidden and not easy to locate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leslie T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Very comfortable. Kitchen facility very good. It was good value for money. Wi-Fi reception was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Far North self-catering Overnight
Thank you so much for your review on Far north Leslie. Regards, Wilma

Jan S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2022

Skiet kompetisie bygewoon en uitstekende blyplek waar jy net wil slaap en eet. Rustig en stil omgewing. Naby N1 en vinnig om in die dorp of by my bestemming uit te kom. Aircon sou 'n groot aanwins gewees het a.g.v. hitte. Ek sou 'n opsie gee vir gaste vir units met of sonder aircon vir R50 'n nag meer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Far North self-catering Overnight
Baie dankie Jan. Dit is nogal n opsie om te oorweeg, baie dankie. Groete wilma

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2021

Awesome! Baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mammoni M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2018

Value for money, pleasant stay, neat and secure place. We were assisted immediately on arrival. Johanna was very helpful with orientation around the place. It is clean and we had everything that we needed for our overnight stay. There was coffee, sugar and powdered milk, a pleasant surprise. When we left the following day we forgot our cooler and we were phoned immediately by Johanna and Wilma. Thank you so much. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Far North self-catering Overnight
Thanks for your review, Mammoni. Regards, Wilma.

Heila H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2018

Dit was regtig baie netjies en skoon. Het baie lekker gebly daar by hulle. Netheid van die eenheid is van uitstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Far North self-catering Overnight
Ek sien nou eers jou resensie op LekkeSlaap. Baie dankie Heila. Groete, Wilma.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R599
R599 R479
per nag (plek vir 3)
Vanaf R599
R599 R479
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kareebosch, buite die dorp, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA158779dc8b3a08bb890da6e1064e2d76de3b6d2570e19a65ebe4aec827122b9ae95b0c058b1e2d7fb04340f69cf467d2e969?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R599 nouVanaf R479 per nag (plek vir 3) 34 5 1 5 Kareebosch, Outside Town Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -23.800163566978 29.509462416172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang