Faraway Estate
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 9 van plaas 750, Vanaf die R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Vanaf R27 300 per nag, vir 24 mense
Beskrywing
Faraway Estate bied luukse selfsorgverblyf vir 'n groot groep op 'n prentjiemooi plaas sowat 6,5 km vanaf Villiersdorp se middedorp.
Verblyf beskik oor 'n herehuis, 'n solder en 'n aparte gastekothuis met slaapplek vir 20 gaste. Die dubbelverdiepingherehuis beskik oor 6 ruim slaapkamers met koningingrootte- of dubbelbeddens en 5 badkamers met 'n stort of stort en bad elk. Die huis het ook 'n groot kombuis wat met 'n groot gasstoof, mikrogolfoond, yskas, oond en ander toerusting en kookgerei toegerus is. Die hoofleefarea langsaan lei na die stoep met 'n uitsig oor die tuin en tennisbaan.
Die hoofhuis het ook 'n biblioteek, 'n sonkamer met 'n pragtige uitsig, 'n ontspanningskamer met 'n biljarttafel, 'n kroeg, wynkelder en 'n balkon met 'n uitsig oor die omgewing.
Die gastekothuis is 'n paar treë vanaf die hoofhuis en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n koffiestasie en 'n klein sitkamer met 'n kaggel.
Daar is parkeerplek in 3 toesluitmotorhuise. Gaste het toegang tot die tennisbaan en swembad 'n paar meter vanaf die huis. Gaste kan ook die dam besoek of die voetslaan- en bergfietsroetes op die plaas verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Helmare Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Deel 9 van plaas 750, Vanaf die R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Gaste dink Faraway Estate het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 9 van plaas 750, Vanaf die R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang