Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Faraway Lodge B&B

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faraway Place 5, Dawncrest, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Faraway Lodge B&B is in 'n stil doodloopstraat in Westville, Durban-Wes geleë. Die gastehuis is ideaal geleë naby restaurante, Virgin Active Gym en Pavilion Winkelsentrum.

Verblyf by Faraway Lodge B&B beskik oor 8 kamers wat individueel versier is. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed, koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer.

Daarbenewens; elke kamer het gratis WiFi, lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Kontinentale, of warm ontbyt op versoek, word in die eetarea bedien.

Die lodge beskik ook oor 'n gemeenskaplike sitkamer, 'n swembad en veilige parkeerplek vir voertuie. Faraway Lodge B&B is 15 tot 20 minute se ry vanaf Durban ICC, uShaka Marine World, Moses Mabhida-stadion en North Beach geleë, om maar 'n paar besienswaardighede te noem.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Rhianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Faraway Place 5, Dawncrest, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Faraway Lodge B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faraway Place 5, Dawncrest, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae53e0f10e96cf552e6bdc920de5b5451424f3bbde30389af44ef38c5a031135dd92d051695a24683051eda2808fc660fe59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 5 Faraway Place Dawncrest, Westville 3629 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.831631836352 30.922808050262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang