Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farm @ The Sea

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Willie N
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Uitstekende verblyf en baie netjies. Baie mooi en lieflike plekkie. Ons het dit baie geniet daar en die stilte was hemels. Voëls se geluide was iets besonders. Baie lekker gebly. Pad is maar rof maar ons is dit gewoond. Sal beslis weer daar inklok!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corien R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

We thoroughly enjoyed our stay. The peace and quiet was exactly what the doctor ordered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge W
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Peaceful farm cottage. The cottage was spacious and well-equipped. We enjoyed the peaceful surrounds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Baie rustig, netjies en pragtig! Baie lekker gebly, iets anders as die gewone. Ons kon behoorlik ontspan met die lekker ligging. Het ons tyd baie geniet hier, gewens ons kon nog langer bly. Gevoel of ons bietjie uit die stad kon wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Perfek ingerig, heerlik gebraai en wonderlike rustige atmosfeer. Baie lekker gebly, goeie kommunikasie met Suzanne en geen probleme gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rianda W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2024

Skoon, gerieflike met plaasgevoel weg van Oos London SE besige stadsgeweld. Baie gerieflike plekkie met alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf. Die pad is inderdaad 'n grondpad wat nie met 'n klein karretjie aangedurf moet word nie, maar verkieslik met 'n bakkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sanet V
1 nag Saam met vriende
3.8
Mei 2024

Waarde vir geld. Pragtige plekkie. Kon net glad nie slaap nie. Waterpomp reg buite kamer se venster het die hele aand deur geraas.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Suzanne
Farm @ The Sea
Hi Sanet, Jammer dat julle sleg geslaap het. Iemand moes 'n kraan oop gelaat het binne die kothuis, want die pomp kan net aangaan of aanbly as daar 'n kraan oop is. Groete

Cecile V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Alles die moeite werd! Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Niks gesukkel nie. Suzanne was hulpvaardig van die begin af. Ons sal weer gaan. Dankie Suzanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isaac G
Lang verblyf
4.8
Des 2023

Lovely quiet family time. We had a great time. Farm @ The Sea is spacious and has everything you need. The privacy was great, and especially the covered outer area is lovely. The staff were very helpful and efficient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan C
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2023

Very nice. Very nice venue and location, nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R950
R950 R570
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R570
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas B16B, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45be82af60f91ad0a4333b0200af1db2fe26f9960ec05dc195fd9bcf83fafc74536e96a7fcc40fc45336f9b14466202aa43c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R570 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Farm B16B East London 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.922555497739 27.922369837761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang