Farm @ The Sea
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Willie N - Aug 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en baie netjies.
Corien R - Jun 2024
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay.
Inge W - Feb 2024
Algehele gradering
Peaceful farm cottage.
Danielle F - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig, netjies en pragtig!
Nina V - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfek ingerig, heerlik gebraai en wonderlike rustige atmosfeer.
Rianda W - Aug 2024
Algehele gradering
Skoon, gerieflike met plaasgevoel weg van Oos London SE besige stadsgeweld.
Sanet V - Mei 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Farm @ The Sea se terugvoer
Hi Sanet,
Jammer dat julle sleg geslaap het. Iemand moes 'n kraan oop gelaat het binne die kothuis, want die pomp kan net aangaan of aanbly as daar 'n kraan oop is.
Groete
Cecile V - Jan 2023
Algehele gradering
Alles die moeite werd!
Isaac G - Des 2023
Algehele gradering
Lovely quiet family time.
Stefan C - Jul 2023
Algehele gradering
Very nice.
Marié P - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik. Sal vir seker weer kom.
Marelise C - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike, ontspannende kuier in die stil natuurskoon.
Fanie V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie privaat en stil, ideaal vir iemand wat van stilte hou.
Ronell O - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker.
Lees meerElize M - Jan 2021
Algehele gradering
Sal ons die verblyf aanbeveel? Beslis.
Farm @ The Sea se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Elize. Julle is enige tyd weer welkom.
Kosie W - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer, effens uit die stad se geraas.
Chris H - Mrt 2021
Algehele gradering
10 out of 10 stay.
Comien V - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en ongesteurd.
Farm @ The Sea se terugvoer
Linne word slegs elke 7dae vervang indien 'n bespreking vir 10dae of langer is.
Chantelle H - Nov 2020
Algehele gradering
'n Baie groot verrassing! Ons gaan verseker weer daar bly.
Farm @ The Sea se terugvoer
Hi Chatelle,
Dit was 'n groot plesier om julle daar te hê en die rustigheid om die plaas met julle te deel.
Groete.
Tia D - Des 2020
Algehele gradering
Lekker.
Lees meerFarm @ The Sea se terugvoer
Tia,
Baie dankie vir die terugvoer.
Die beskrywing op die site sê wel dat dit grondpad is. Ek sal dit ook op die kwotasies aandui in die vervolg. Hier is talle inwoners wat die pad daagliks met hul gewone motors ry.
Ons adverteer glad nie dat daar aircons in die eenhede is nie - dit word apart onder fasiliteite aangedui.
Sterkte met die res van jou swangerskap.
Groete
Ernest S - Mei 2019
Algehele gradering
5 star grading.
Farm @ The Sea se terugvoer
Baie dankie Ernest, altyd lekker om te hoor ons gaste het hul tyd by die kothuise geniet.
Cobus O - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige ligging, skoon, goed ingerig en vriendelike diens.
Farm @ The Sea se terugvoer
Baie dankie Cobus, dit was 'n plesier om julle op die plaas te ontvang.
Denise V - Apr 2019
Algehele gradering
Puik, rustig, mooi uitsig en ontspannend.
Farm @ The Sea se terugvoer
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet. Ontvang julle enige tyd weer.
Hildreth T - Mei 2019
Algehele gradering
Pleasant experience at Farm @ The Sea.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons is met respek behandel.
'n Baie aangename ervaring by die plek sal beslis teruggaan en 'n vakansie daar geniet. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Uitstaande diens en plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Farm @ The Sea se terugvoer
Thanks, Hildreth, It was a pleasure hosting you.
Regards
Yolandi D - Jan 2019
Algehele gradering
Puik.
Farm @ The Sea se terugvoer
Dit was 'n plesier om Yolandi en familie te ontvang op die plaas.
Wilma J - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met 'n baie slegte pad ver van alles af.
Farm @ The Sea se terugvoer
Beste Wilma,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor die verblyf.
Die akkommodasie is op 'n kleinhoewe en daar is dus 'n 3 km pad wat nie geteer is nie, maar 'n gewone voertuig kan dit met gemak ry teen 40 km per uur soos aanbeveel deur die bordjies.
Alhoewel dit op 'n kleinhoewe is , is ons 7 km van die naaste inkopiesentrum. Binne 'n 6 km-radius is daar 8 restaurante. Die naaste strand is 13 km weg, by Gonubie.
Groete
Farm @ The Sea
Helen M - Jan 2018
Algehele gradering
Peaceful, relaxing stay.
Farm @ The Sea se terugvoer
Helen,
Thanks for the lovely review and for leaving the property in the same condition you found it.
Regards
Suzanne
Theuns C - Des 2018
Algehele gradering
Lekker plaas- en seevakansie.
Farm @ The Sea se terugvoer
Thanks Theuns, it was a pleasure to host your family!
Heleen D - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantasties, gesinsvriendelik privaat en rustig. 10 uit 10!.
Farm @ The Sea se terugvoer
Môre Heleen,
Baie dankie vir die terugvoering. Hoop julle het die vakansie baie geniet.
Groete,
Suzanne.
Anneke D - Des 2016
Algehele gradering
Perfect holiday destination!
Farm @ The Sea se terugvoer
Morning Anneke,
Thank you for the feedback. We hope you enjoyed your stay.
Regards,
Suzanne.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Plaas B16B, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang