Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farm @ The Sea

Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plaas B16B, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 R570 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Farm @ The Sea bied selfsorgverblyf 6,8 km vanaf Beacon Bay Retail Park en 11,4 m vanaf Gonubiestrand.

Verblyf beskik oor 3 eenhede en het slaapplek vir 17 gaste.

Die plaashuis bied selfsorgverblyf met braaigeriewe en gaste het toegang tot 'n swembad. Die plaashuis het sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geaffekteer nie.

Die 2 selfsorgkothuise het ook braaigeriewe, maar nie toegang tot die swembad nie. Die kothuise het gasstowe, gasgeisers en beurtkrag- en sonkragligte. Beurtkrag is dus 'n minimale ongerief vir gaste wat in die kothuise bly.

Daar is vriendelike honde op die perseel by die hoofhuis. Die honde word egter nie in die huis toegelaat nie en word deur die bestuurder versorg.

Die eiendom is veilig en lekker weggesteek. Doendinge sluit verskeie bergfietsroetes, 10 restaurante, 'n putt-puttbaan, laserstraal-aan-aan, 'n trampolienpark en die Wildekus in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir Farm @ The Sea
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plaas B16B, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Farm @ The Sea het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf R950
R950 R570
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R570
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plaas B16B, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45be82af60f91ad0a4333b0200af1db2fe26f9960ec05dc195fd9bcf83fafc74536e96a7fcc40fc45336f9b14466202aa43c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R570 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Farm B16B East London 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -32.922555497739 27.922369837761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang