Farm Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spitzkop Plaas, Howick, 3270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Farm Cottage is op Spitzkop Plaas in Howick in die KwaZulu-Natalse Middellande geleë. Howick is bekend vir 'n rits watervalle en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige en ontspannende wegbreek.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Daar is slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Handdoeke, linne, seep en sjampoe word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en basiese benodighede soos suiker, melk, olie, speserye en houtskool vir die Big Green Egg-braai toegerus. Daar is ook vuurmaakhout en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n TV en die DStv-gasvryheidspakket.
Die kothuis spog met 'n stoep met 'n pragtige uitsig oor die plaas en omliggende woud. Gaste het toegang tot 'n klimraam en trampolien, natuurlike poele en aktiwiteite soos bergfietsry, stap, velddraf en voetslaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kerry Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 12
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Spitzkop Plaas, Howick, 3270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spitzkop Plaas, Howick, 3270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang