Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farm Dexie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir Farm Dexie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Istvan Llewellyn N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Istvan Llewellyn N

I loved it.

Beautiful little cottage, isolated but still in civilisation with everything you need during your stay.

Farm Dexie se terugvoer

Thank you, Istvan. You have described our spot perfectly. It was a pleasure hosting you and your mother.

Farm Dexie
Theo G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo G

It was an amazing weekend for us.

Everything was just in place, it's quiet on the farm. It's just wonderful. Couldn't ask for anything more. Everything is there. We enjoyed it.

Corlia R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia R

Vriendelike eienaars, mooi uitsigte en fantastiese ristigheid!

Vreeslik lekker gebly! Baie stil en rustig.

Rina O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina O

Gemaklik en skoon.

Verblyf is baie lekker en was skoon en gerieflik. Die kamers is net nogal warm en 'n waaier sal baie help.

Farm Dexie se terugvoer

Thank you for your kind feedback, Rina. Your suggestion has been noted and the fan has been returned to the cottage!

Farm Dexie
Leon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Rustig en weg van alles af.

Baie lekker nagrus gehad.

Farm Dexie se terugvoer

Thank you Leon, we are so pleased you had a relaxing time. It was a pleasure having you and your family stay.

Farm Dexie
Marie T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T

Verfrissend in die natuur maar naby George lughawe.

Heerlik rustig, netjies en veilige oornagplek. Gasvrye en hartlike eienaars. Sal die verblyf sterk aanbeveel.

Farm Dexie se terugvoer

Dankie Marie

It was such a pleasure to host both of you. Thank you for your visit and we hope to meet up with you again. Best wishes from all of us at Farm Dexie.

Farm Dexie
Marianna V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna V

Lieflik.

Dit was ongelooflik lekker. Skoon, netjies en goed toegerus. Die gasvryheid van die gasheer en gasvrou, Dave en Nicola, was uitsonderlik. Dit is een van die beste plekke waar ons al was. Die lieflike uitsigte was asemrowend, Farm Dexie is 'n (hidden gem) wat ek oor en oor sal aanbeveel. Ons sou baie graag wou aanbly as tyd dit toegelaat het. Farm Dexie is 10/10.

Farm Dexie se terugvoer

Baie dankie, Marianna. We loved having you both to stay and having your mother join you for a night. We look forward to meeting up with you both again. Thank you for being such pleasurable guests.

Farm Dexie
Sonja A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja A

Awesome fabulous. Net jammer ek kon nie langer gebly het nie. Was hemels heerlik.

Sjoe. Wat 'n heerlike belewenis. Heerlik verby.

Talisa C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talisa C

Rustig en stil. Jy hoor die natuur! Baie mooi.

Ons het baie lekker gebly. So mooi daar! Wens ons kon langer bly. Sal definitief aanbeveel. Eienaars is baie oulik en vriendelik. Plek was skoon en netjies en het alles wat jy nodig het (en meer).

Farm Dexie se terugvoer

Baie dankie, Talisa. So good to hear that you enjoyed your stay on Farm Dexie. It was lovely meeting you all. I do hope our paths will cross again.

Farm Dexie
Andre B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Puik.

Baie lekker plaas met 'n rustige atmosfeer.

Farm Dexie se terugvoer

Dankie Andre! We were pleased to be able to host you both on the start of a new chapter. Hope to see you and your family back soon.

Farm Dexie
Marinda B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Stukkie hemel duskant George.

Ons het heerlik gebly. Weg van die warboel met alles wat ons nodig het. Die plaas is 'n stukkie hemel net buite George. Die gasheer en gasvrou, Dave en Nicola, is baie aangenaam en het verseker dat ons alles het wat nodig is. Ons sal beslis weer daar bly as ons in George is.

Farm Dexie se terugvoer

Baie dankie, Marinda. You have described Farm Dexie beautifully. We look forward to seeing you back soon.

Farm Dexie
Peter H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H

Awesome peace and quiet.

Farm Dexie is close to George but situated in a safe and quiet farming area. The hosts are fantastic. Nothing is too much for them and they are always there to assist. The cottage is neat and clean, with bedding of good quality, and everything you need is there. We loved our stay and will be back.

Farm Dexie se terugvoer

Thank you Peter. It's good to hear that what we strive for was noticed and appreciated. It was an absolute pleasure having great mates meet up for a reunion.

Farm Dexie
Bok V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bok V

It's my home away from home.

What an absulote great place to stay over or visit for a while, exceptional service, all you need and more in the place. I won't stay anywhere else when I visit George. Adding WIFI will make it even better.

Farm Dexie se terugvoer

Thank you Gerhardt, that is good to hear. We look forward to welcoming you back soon.

Farm Dexie
Patsy M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patsy M

Fabulous place.

Farm Dexie would definitely recommend it. Friendly and accommodating hosts, fantastic dogs, and a comfortable clean house with superb views.

Farm Dexie se terugvoer

Thank you Patsy. It was a pleasure hosting you both. We look forward to having you all back on Farm Dexie.

Farm Dexie
Philip C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip C

Baie netjiies en skoon.

Eienaar vrienlik en behulpsaam.

Pierre J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

A welcome break in a beautiful area.

We were so happy with our friendly hosts Nicola and Dave. Down to earth people and felt as though they were old friends. Absolutely loved being away from the busyness of a town or city. The fact that there was no Wi-Fi or TV set was a bonus for us. Having originally lived in George years ago it was great to have the views of the mountains again. We will definitely visit again as soon as we can.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Nina S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nina S

Rustig en perfek.

Ek kom beslis weer.

Farm Dexie se terugvoer

We look forward to your return too.

Farm Dexie
Morne V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Vriendelike en rustige plek.

Baie rustige wegbreekplekkie.

Karen H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H

Beautiful views in a tranquil farm setting.

A lovely place to stay out of the town but close enough to all the tourist places. Hosts are very friendly and we had a great time staying on the farm.

Farm Dexie se terugvoer

Thank you Karen. So pleased you and the girls enjoyed your visit and that you managed to do some sight seeing in Oudtshoorn and get to the beach too. Hope to see you back again.

Farm Dexie
Francois B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Great environment.

Really appreciated the privacy and tranquility experienced.

Farm Dexie se terugvoer

Good to hear, Francois, and thank you for choosing to stay with us. That is indeed our vision. We hope to see you with your family in the not too distant future.

Farm Dexie
Jan M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Sommer 'n lekka blêrrie kuierplek.

Ek het Dexie gekies vir die uitsig oor die Outenikwa berge en ek het gekry waarvoor ek gevra het. Die huis is splinterskoon en het voldoen in meer opsigte as een, aan my vereistes vir 'n lekka oornagplek. Het daar aangekom as vreemdeling maar weggery as vriend van die eienaars. Hulle sien my binnekort weer daar.

Farm Dexie se terugvoer

Dankie Jan en vir ook die interesant geselskap met jou. We look forward to welcoming you back as a friend.

Farm Dexie
Bok V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bok V

Amazing place with the perfect hosts.

Had such a good stay, the host's were very helpful and friendly. It felt like my home away from home. Large place with everything that you need and the view, o wow, the view.

Farm Dexie se terugvoer

Thank you Bok, so pleased Farm Dexie met your expections and then some.

Farm Dexie
Milanie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milanie S

Rustig met die mooiste uitsig.

Ryk aan voëllewe en omring deur berge. Geen beurtkrag aangesien die plaas off-grid is. Vir 'n rukkie kan jy ontspan en vergeet wat in die res van die land aangaan met Canola en die buurplaas se beeste, skape en hoenders as geselskap.

Farm Dexie se terugvoer

You have described Farm Dexie beautifully Melanie. I pleased that your visit inspired you to enjoy your art, your drawings are beautiful. Thank you for choosing Farm Dexie. It was an absolute pleasure having you. Best wishes for your next chapter!

Farm Dexie
Vandre F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vandre F

Uitstekende akkommodaise.

Skoon, netjies en veilige akkommodasie. Ek het my verblyf by Dexie geniet.

Farm Dexie se terugvoer

Dankie Johan. We look forward to welcoming you back in the near future. Safe driving!

Farm Dexie
Leana L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana L

Lieflik.

Lieflike plekkie, pragtige area en baie behulpsame en vriendelike gasvrou!

Farm Dexie se terugvoer

Baie dankie Leana. It was a pleasure hosting you. You are most welcome to visit Farm Dexie again, just stay longer to enjoy all that this beautiful area has to offer!

Until then, take care.

Farm Dexie
Carol B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B

Rustig, netjies, voldoende.

Rustige plaasatmosfeer met als wat nodig is en vriendelike ontvangs.

Joe P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe P

As jy hou van plaaslewe, dan is Dexie vir jou.

Farm Dexie is onafhanklik van krag- en waternetwerke. Geen beurtkrag. Daarmee kry jy 'n pragtige uitsig en stilte. Wat meer wil jy he?

Farm Dexie se terugvoer

Thank you for your lovely review. It was such a pleasure having you both for 2 weeks. You are welcome back any time.

Farm Dexie
Dimitri B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimitri B

Uitstekend diens vanaf Nicola en Dave.

Ek sal enige tyd weer teruggaan, dis so rustig daar.

Farm Dexie se terugvoer

Thank you Dimitri. So pleased you had a relaxing break on Farm Dexie. We hope to welcome you back.

Farm Dexie
Mark K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark K

Fantastic.

We as a family have stayed at many places in South Africa and this one was the best, recommend it to all that want to overnight in the George area, I rate them 10/10, thanks.

Farm Dexie se terugvoer

Thank you for the lovely review Mark, we are so pleased you and your family enjoyed your time on Farm Dexie. Hope to see you all again.

Farm Dexie
Renee W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee W

Relaxing.

What a wonderful stay! Has everything one needs and more.

Farm Dexie se terugvoer

Thank you Renee. Pleased you and your family had a relaxing stop over en-route home.

Farm Dexie
Zelda D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D

Rustig en stil.

Nicola en Dave was fantasies en vriendelik. Was baie skoon en netjies, en alles was daar wat jy kan nodig kry.

Farm Dexie se terugvoer

Thank you, Zelda, for choosing Farm Dexie. We are pleased the cottage met your expectations. You and your teenagers certainly did and saw a lot in the area. It was a pleasure meeting you, and we hope to see you again. Until then, take care!

Farm Dexie
Nico V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Gerieflik en stil.

Die kombuis, slaapkamer en badkamer was skoon. Baie gerieflike en stil plek.

Susan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Friendly, will come again.

Lovely setting. Beautiful cabin.

Farm Dexie se terugvoer

Thank you Susan, and to your brother, for sending us the list of the 30 plus bird species he saw in less than 24 hours! Fascinating and you have encouraged us to show more interest in the birds around us too.

Farm Dexie
Carolina V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina V

Mooi uitsig, naby natuur, vriendelike mense.

Rustig omgewing, stilte is goed vir gemoedsrus.

Farm Dexie se terugvoer

Thank you! We enjoyed having the braai boys here. They were a pleasure and we enjoyed our interesting chats. We look forward to having Piet in our area soon.

Farm Dexie
Valerie L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L

Weg van alles, tog naby alles.

Rustigheid sonder stadslawaai. Mens ontmoet rustigheid met 'n plaasgevoel, en tog is die winkels nie te ver weg nie. Baie lekker gebly en tot ons 6 jarige kleinkind het dit geniet. Sy wou net langer bly.

Farm Dexie se terugvoer

Dankie Valerie,

It was a pleasure hosting you both and your delightful granddaughter.

We hope to see you all again in the near future.

Farm Dexie
Ilse V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Rustige, pragtige plaasomgewing. Lieflike kuier!

Ons kuier by Farm Dexie was wonderlik. Die pluspunt is dat ek my hondekind kom saamneem en hulle honde is saggeaard en wonderlike gashere. Soos hulle ouers. Ongelooflike mooi uitsigte van die huis af. Die huis self is perfek met 'n lieflike groot stoep om op te sit en die natuur te beleef. Dankie aan Nicola & Dave vir hulle gasvryheid!

Farm Dexie se terugvoer

Thank you for your kind review Ilse.

You, your Mother and special furchild where an absolute pleasure. It almost felt like we had family visiting.

We are so pleased you enjoyed your stay and look forward to your next one.

Farm Dexie
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dexie-plaas WD24, Charles-straat, Sinksabrug, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f040a64e2fcef2b9d0586afab5e535b5c590b1989d00b4fe284370e804d5e7c6cf6647d2a4a6348e2d5c353224d38571c58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 Farm Dexie WD24 Charles Street, Sinksabrug 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.992528131516 22.316416465627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang