Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farm Dexie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Istvan Llewellyn N
1 nag
5.0
Sep 2024

I loved it. Beautiful little cottage, isolated but still in civilisation with everything you need during your stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Farm Dexie
Thank you, Istvan. You have described our spot perfectly. It was a pleasure hosting you and your mother.

Theo G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

It was an amazing weekend for us. Everything was just in place, it's quiet on the farm. It's just wonderful. Couldn't ask for anything more. Everything is there. We enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia R
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Vriendelike eienaars, mooi uitsigte en fantastiese ristigheid! Vreeslik lekker gebly! Baie stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gemaklik en skoon. Verblyf is baie lekker en was skoon en gerieflik. Die kamers is net nogal warm en 'n waaier sal baie help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Farm Dexie
Thank you for your kind feedback, Rina. Your suggestion has been noted and the fan has been returned to the cottage!

Leon B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustig en weg van alles af. Baie lekker nagrus gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Farm Dexie
Thank you Leon, we are so pleased you had a relaxing time. It was a pleasure having you and your family stay.

Marie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Verfrissend in die natuur maar naby George lughawe. Heerlik rustig, netjies en veilige oornagplek. Gasvrye en hartlike eienaars. Sal die verblyf sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Farm Dexie
Dankie Marie It was such a pleasure to host both of you. Thank you for your visit and we hope to meet up with you again. Best wishes from all of us at Farm Dexie.

Marianna V
Lang verblyf
4.8
Jan 2024

Lieflik. Dit was ongelooflik lekker. Skoon, netjies en goed toegerus. Die gasvryheid van die gasheer en gasvrou, Dave en Nicola, was uitsonderlik. Dit is een van die beste plekke waar ons al was. Die lieflike uitsigte was asemrowend, Farm Dexie is 'n (hidden gem) wat ek oor en oor sal aanbeveel. Ons sou baie graag wou aanbly as tyd dit toegelaat het. Farm Dexie is 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Farm Dexie
Baie dankie, Marianna. We loved having you both to stay and having your mother join you for a night. We look forward to meeting up with you both again. Thank you for being such pleasurable guests.

Sonja A
Kort verblyf
4.4
Mei 2024

Awesome fabulous. Net jammer ek kon nie langer gebly het nie. Was hemels heerlik. Sjoe. Wat 'n heerlike belewenis. Heerlik verby.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Talisa C
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Rustig en stil. Jy hoor die natuur! Baie mooi. Ons het baie lekker gebly. So mooi daar! Wens ons kon langer bly. Sal definitief aanbeveel. Eienaars is baie oulik en vriendelik. Plek was skoon en netjies en het alles wat jy nodig het (en meer).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Farm Dexie
Baie dankie, Talisa. So good to hear that you enjoyed your stay on Farm Dexie. It was lovely meeting you all. I do hope our paths will cross again.

Andre B
1 nag
5.0
Des 2023

Puik. Baie lekker plaas met 'n rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Farm Dexie
Dankie Andre! We were pleased to be able to host you both on the start of a new chapter. Hope to see you and your family back soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dexie-plaas WD24, Charles-straat, Sinksabrug, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f040a64e2fcef2b9d0586afab5e535b5c590b1989d00b4fe284370e804d5e7c6cf6647d2a4a6348e2d5c353224d38571c58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 Farm Dexie WD24 Charles Street, Sinksabrug 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.992528131516 22.316416465627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang