Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farm Dexie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dexie-plaas WD24, Charles-straat, Sinksabrug, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Farm Dexie is 'n selfsorg-plaashuis wat buite die rooster geleë is op 'n rustige skilderagtige plaas, sowat 11 km vanaf George-lughawe. Die plaashuis is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.

Hierdie bekoorlike, sonkrag-aangedrewe houthuis is op die gasheer se plaas geleë en bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en deel die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatgasstoof en 'n verskeidenheid breekware en glasware om te gebruik. Die leefarea lei uit na 'n dek wat lieflike uitsigte oor die plaas en verre Outeniekwaberge bied.

Gaste is welkom om vars eiers en verskeie plaasprodukte op die plaas te koop. Gaste kan ook doendinge soos voetslaan en die verskeie fietsryroetes op die plaas verken.

Farm Dexie is binne 20 km vanaf sentraal George, verskeie gholfbane en landgoedere, en verskeie ander besienswaardighede om in die area te besoek, geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir Farm Dexie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Dexie-plaas WD24, Charles-straat, Sinksabrug, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Farm Dexie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dexie-plaas WD24, Charles-straat, Sinksabrug, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f040a64e2fcef2b9d0586afab5e535b5c590b1989d00b4fe284370e804d5e7c6cf6647d2a4a6348e2d5c353224d38571c58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 Farm Dexie WD24 Charles Street, Sinksabrug 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.992528131516 22.316416465627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang