Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farm New Horizons

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R509, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Vanaf R1 840 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Farm New Horizons is 'n selfsorgvakansiehuis wat ideaal vir 'n gesin is, wat op soek is na 'n vakansie op die platteland, net 9 km buite Magaliesburg geleë.

Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer het. Die en suite-badkamers het onderskeidelik 'n bad en 'n stort, en 'n stort-oor-bad. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan die houtstoof in die sitarea of die oop kaggel gebruik.

Troeteldiere word op versoek toegelaat, en daar is ook staproetes en uitsigte op die Witwatersrandberge wat gaste kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Farm New Horizons
Netheid
3.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

2.7/5

Una Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • R509, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Farm New Horizons het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R509, Magaliesburg, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa08f2e4fdd337033923369feb32cdb8af419b9b5ff3b5d58c949bd8ffe479dba2422133f9e51afb7de9dcd38385a659ac15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag, vir 6 mense 1 5 1 4 R509 Magaliesburg 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.994811214569 27.47118473053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang