Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farmer Burger Akkommodasie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Glenda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

N heerlike wegbreek in 'n lieflike plekkie. Farmer Burger is netjies en skoon met vriendelike diens van Alet. Ons het die eenvoud van die rustige plekkie terdeë geniet en van die mooiste sterrenagte beleef! Die swemstrand, wat net 'n klipgooi ver is, bied heerlike ontspanning vir oud en jonk. Ons sal beslis weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekende spasie en ligging. Baie lekker, soos 3 maal in die verlede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Farmer Burger Akkommodasie
Dankie, Pierre. Ons waardeer jou positiewe terugvoer. Sien uit om jou weer te verwelkom. Groetnis.

Deonita C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Was 'n rustige en aangename ervaring. Ons het heerlik gebly. Dus rustig en ons kon afskakel. Ek sal beslis weer bespreek indien dit op 'n geleë tyd weer beskikbaar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Farmer Burger Akkommodasie
Hi Deonita,gaaf om van jou te hoor. Ek is bly julle het dit geniet en lekker ontspan. Hoop julle kom weer kuier. Groete, Elna

Jismene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Heerlike ontspanningsnaweek weg van die stadsgedruis! Baie dankie vir fantastiese verblyf tydens ons wegbreek! Die eenheid was fantasties toegerus en baie netjies. Ons het die kuiers langs die brandput onder die sterrehemel baie geniet en die gedruis van die see in die verte het gesorg vir 'n heerlike nagrus. Die strand was 'n kort stappie weg en ons sien uit daarna om ons kinders volgende keer saam te bring om daar te speel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Interesting. The accommodation is rustic. I was nervous about the 2 plate gas stove as it initially (until the jets cleared out) behaved erratically. We were fortunate in that Jeanette assisted us with the gas geyser. Otherwise, the sea and a beautiful unspoiled beach is a mere +/- 50m walk away. The farm is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marina N
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2024

Fantasties. Baie geniet, stilte was heerlik. Koffie en beskuit saam met voëls vroeg in die oggend was wonderlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hannie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2024

Rustig. Baie rustig. Plaas atmosfeer. Netjiese eenheid. Mense wat van media afhanklik is, weet die seine is baie swak.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Cabri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Rustigheid Alles het seepglad verloop. Alet is 'n yster. Dankie vir die goeie kommunikasie. Die huis is regtig mooi, skoon, ruim en veilig. Binnebraai is 'n wenner. Willem het mooi gesorg vir hout en 'n rooster. Die huis was heerlik koel. Die strandwandel en sonsondergang is ongelooflik. Ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Farmer Burger Akkommodasie
Hi Cabri, Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Dis bemoedigend om te weet julle het lekker by ons gebly. Ons sal julle graag weer wil ontvang. Groete, Elna

Anel L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Quiet, tranquil, peace. The ability to unwind ─ exceeded my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Farmer Burger Akkommodasie
Baie dankie Anel. Ons waardeer jou mooi woorde. Ons ontvang julle graag weer. Groete, Elna

Pierre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie lekker, stil area. Naby die see, baie ruim huisie wat verskriklik skoon en netjies gelaat is. Ons sal gou-gou weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Farmer Burger Akkommodasie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit en hoop ons sien julle weer. Mooi loop

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R365, Steenbokfontein Plaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZVcg8Td6H11RAg7Cw4mbtlty1K3BOwzGDeE7mxrEOeEmauEjmn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 R365 Steenbokfontein Farm 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -32.168539571208 18.313010633159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang