Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farmhouse and Loft

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ari B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Wow. It's a stunning setting, tranquil, with beautiful views that change by the hour. No photo taken can show the beauty of the surroundings without being there. Birds play in this garden all day, with the sound of farm animals. Night birds sing all night. We experienced hot and dusty, clear and star-filled night, thunder, lightning, and rain, humidity, cool evening breezes. I could go on and on. Well-equipped house with all amenities. The hosts are perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die vars lug en mooi uitsig vanaf die beskutte dek was 'n lekker bederf! Ons het 4 nagte in die loft geslaap, alles is baie goed ingerig en versorg. Dis heerlik om so in die natuur te ontspan. Gerieflik naby die see, staproetes, eetplekke en al die besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Puik verblyf. Was ongelooflik lekker. Skoon, netjies en so 'n gerieflike loft. Die stilte is goud werd, en plaasdiere en voëls is 'n gesang vanuit die Hemel. Die eienaars is dierbare mense en maak altyd seker hul gaste is gelukkig, tot in die kleinste detail. Ons het ook die Brownhooded Kingfisher trail gaan stap wat hulle aanbeveel het. Wat 'n belewenis en asemrowende voetpaadjie deur die woud. Binne loopafstand van die huis. Die eienares het vir ons 2 oggende ontbyt voorgesit. Die beste. Julle is sterretjies uit die Hemel. Ons is so dankbaar dat ons Farmhouse Loft gekies het. Dit was 'n ruskans duisend. Ons beveel die plek vir seker aan. Die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick T
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Great value for money, plenty of room and amazing view. Large house with a view of the valley, practically furnished. Hosts were friendly and helpful when the water was out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henning B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Ons is baie hartlik ontvang en die akkommodasie is skoon en gerieflik. Die omgewing is baie mooi en rustig. Die ligging van Farmhouse and Loft is baie sentraal en die omgewing skyn baie veilig te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bronwyn M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Comfortable stay in a beautiful home. We loved our stay at the Farmhouse and Loft, our hosts were so extremely helpful. Even bringing us a flask of hot water in the morning when we were experiencing loadshedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Pragtige omgewing, Rustige atmosfeer. Pragtige tuin. Baie vriendelike en aangename gasheer en gasvrou. Die feit dat die loft nie sy eie TV het nie is 'n groot nadeel en raak die lang aande in die somer vervelig. Die tekort aan parkering naby die Farmhouse en Loft kan vir sommige ouer mense wat onder op die grasperk moet parkeer en die lang pad na bo moet stap, 'n probleem wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Lekker gemaklike verblyf teen goeie tarief. Die plaashuis is lekker ruim en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Vriendelike ontvangs, wonderlike uitsig en ligging, baie gerieflik ingerig en in die natuur. Vriendelike ontvangs baie goeie uitsig, goed toegerus en buite in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachael F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

A restful experience. The Farmhouse was perfectly situated with a beautiful view of the lakes. The room was neat and clean and well appointed. Our hosts were friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madelein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Krantz Plaas, Bo-Langvlei-pad, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnkuJzx3wV8do19cF9VcxUXtVc32dTqroBqt6IXXi3i1qF0X2qQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Farm Klein Krantz Bo-Langvlei Road 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.985925923076 22.652701088715

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang