Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farmhouse and Loft

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madelein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Farmhouse and Loft
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ari B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ari B

Wow.

It's a stunning setting, tranquil, with beautiful views that change by the hour. No photo taken can show the beauty of the surroundings without being there. Birds play in this garden all day, with the sound of farm animals. Night birds sing all night. We experienced hot and dusty, clear and star-filled night, thunder, lightning, and rain, humidity, cool evening breezes. I could go on and on. Well-equipped house with all amenities. The hosts are perfect.

Danie F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F

Die vars lug en mooi uitsig vanaf die beskutte dek was 'n lekker bederf!

Ons het 4 nagte in die loft geslaap, alles is baie goed ingerig en versorg. Dis heerlik om so in die natuur te ontspan. Gerieflik naby die see, staproetes, eetplekke en al die besienswaardighede.

Louis M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Puik verblyf.

Was ongelooflik lekker. Skoon, netjies en so 'n gerieflike loft. Die stilte is goud werd, en plaasdiere en voëls is 'n gesang vanuit die Hemel. Die eienaars is dierbare mense en maak altyd seker hul gaste is gelukkig, tot in die kleinste detail. Ons het ook die Brownhooded Kingfisher trail gaan stap wat hulle aanbeveel het. Wat 'n belewenis en asemrowende voetpaadjie deur die woud. Binne loopafstand van die huis. Die eienares het vir ons 2 oggende ontbyt voorgesit. Die beste. Julle is sterretjies uit die Hemel. Ons is so dankbaar dat ons Farmhouse Loft gekies het. Dit was 'n ruskans duisend. Ons beveel die plek vir seker aan. Die beste.

Frederick T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick T

Great value for money, plenty of room and amazing view.

Large house with a view of the valley, practically furnished. Hosts were friendly and helpful when the water was out.

Henning B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henning B

Ons is baie hartlik ontvang en die akkommodasie is skoon en gerieflik.

Die omgewing is baie mooi en rustig. Die ligging van Farmhouse and Loft is baie sentraal en die omgewing skyn baie veilig te wees.

Bronwyn M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn M

Comfortable stay in a beautiful home.

We loved our stay at the Farmhouse and Loft, our hosts were so extremely helpful. Even bringing us a flask of hot water in the morning when we were experiencing loadshedding.

Gerhard M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard M

Pragtige omgewing, Rustige atmosfeer. Pragtige tuin. Baie vriendelike en aangename gasheer en gasvrou.

Die feit dat die loft nie sy eie TV het nie is 'n groot nadeel en raak die lang aande in die somer vervelig. Die tekort aan parkering naby die Farmhouse en Loft kan vir sommige ouer mense wat onder op die grasperk moet parkeer en die lang pad na bo moet stap, 'n probleem wees.

Louis K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

Lekker gemaklike verblyf teen goeie tarief.

Die plaashuis is lekker ruim en netjies.

Theresa S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S

Vriendelike ontvangs, wonderlike uitsig en ligging, baie gerieflik ingerig en in die natuur.

Vriendelike ontvangs baie goeie uitsig, goed toegerus en buite in die natuur.

Rachael F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachael F

A restful experience.

The Farmhouse was perfectly situated with a beautiful view of the lakes. The room was neat and clean and well appointed. Our hosts were friendly and helpful.

Marlien S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlien S

Rustig, vriendelik en gemaklike verblyf.

Die verblyf is alles wat jy nodig het en nog meer om uit te rus.

Marius K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K

Ons was net vir een nag by julle gewees, maar dit was alles die moeite werd en ons sal definitief weer gaan, dankie Madelein.

Die omgewing is rustig, veilig en genoegsame inligting is deurgegee vir 'n wonderlike oornag of 'n lekker naweekwegbreek.

Jolene L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene L

Heerlik gekuier!

Huis weg van die huis, veilige omgewing.

Gerhard H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H

Uitstekende geriewe in pragtige area met die mees vriendelike eienaars.

Die fiesry na Wildernis is rustig en veilig. Geriewe soos Ebb & Flow is baie naby en 'n kort rit na Hoekwil is 'n moet. Volgende keer pak ons T-shirt Hill te fiets aan.

Farmhouse and Loft se terugvoer

Dit is altyd lekker om gaste te ontvang wat ons pragtige omgewing waardeer en geniet. Dankie vir julle besoek. Hoop om weer te sien.

Farmhouse and Loft
Janu M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janu M

Rustig en veilig.

Ons het vir vier aande by Farmhouse gebly. Madeleine en Frankie was baie vriendelik en het verseker dat ons tyd daar gemaklik was. Dit is baie rustig daar en ons kon behoorlik afskakel. Die huis is toegerus met alles wat mens nodig het. Dit is baie goed geleë en is net 'n paar minute van die restaurante en die strand af.

Thea H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea H

Ons het 'n heerlike familie-vakansie gehou.

Ons het heerlik gerus by Farmhouse. Dis op 'n ideale plek geleë om die see te kan besoek, sowel as staproetes te stap. Madelein en Frankie is baie vriendelik, behulpsaam en goeie gashere.

Dewald D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald D

Baie netjies en gerieflik. Die gasvrou was vriendelik en ontvanklik. Baie lekker gebly.

Sien sterre.

Michelle V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Baie rustige en vriendelike ervaring.

Ons het dit vreeslik geniet. Dit is so rustig daar, ons gaan definitief weer by Farmhouse and Loft bly. Ek beveel dit vir enige iemand aan.

Petrus G C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus G C

Uitstekend.

Baie vriendelike ontvangs. Goed toegeruste tuiste. Pragtige omgewing.

Pierre M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M

Hemel op aarde!

Hartlike ontvangs en eienaars baie gasvry. Sal jaarliks terugkeer.

Nico S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Great value for money with friendly and caring hosts.

The farm experience was wonderful. Friendly, caring and professional describes Madelain and Frank. Facilities are excellent, addressing all the little things one often looks for but do not find. We have stayed in all kinds of self-catering accommodation in South Africa and Farmhouse and Loft excel! Great area for mountain biking and hiking.

Willem N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Baie lekker gebly.

Een nag oorgeslaap en aan die slaap geraak met die plaasgeluide in ons ore.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Krantz Plaas, Bo-Langvlei-pad, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnkuJzx3wV8do19cF9VcxUXtVc32dTqroBqt6IXXi3i1qF0X2qQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Farm Klein Krantz Bo-Langvlei Road 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.985925923076 22.652701088715

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang