Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farmhouse and Loft

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Krantz Plaas, Bo-Langvlei-pad, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Farmhouse and Loft is op 'n kleinhoewe 8 km vanaf Wildernis geleë.

Gaste het 'n keuse om die plaashuis met slaapplek vir 5 of die kleiner plaashuis met slaapplek vir 2 te bespreek. Die plaashuis bestaan uit 3 slaapkamers wat die gebruik van 'n volledige badkamer deel. Die huis het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n stoof, 'n mikrogolfoond en 'n yskas, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv-koppelpunt; Om DStv te sien, moet gaste asseblief hul eie dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saambring. Die leefarea maak oop op 'n stoep wat oor die meer uitkyk.

Die Farmhouse Loft het 'n aparte ingang en is ingerig met 'n dubbelbed. Die eenheid het ook 'n privaat badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n braaipan, 'n mikrogolfoond en 'n yskas, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die eenheid maak oop op die balkon wat oor die omgewing en die meer uitkyk.

'n Kontinentale ontbyt is op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek word op die perseel agter 'n elektroniese hek voorsien. Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon, en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Wilderness bied gaste 'n wye verskeidenheid doendinge wat wissel van valskermsweef, abseil, perderoetes, fietsry, kanovaarte, voëlkyk asook verskeie watersporte en gholfspeel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Farmhouse and Loft
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madelein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Klein Krantz Plaas, Bo-Langvlei-pad, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Farmhouse and Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Krantz Plaas, Bo-Langvlei-pad, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnkuJzx3wV8do19cF9VcxUXtVc32dTqroBqt6IXXi3i1qF0X2qQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Farm Klein Krantz Bo-Langvlei Road 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.985925923076 22.652701088715

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang