FARMHOUSE58
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 56 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R540, Kromdraaipad 58, Krugersdorp, 1792, Gauteng
- Vanaf R3 565 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Farmhouse at 58 is 'n plek wat kalmte, gemak en harmonie in die hartjie van die Wieg Van Die Mensdom, net 23 km buite Krugersdorp bied. Die ontwerp fokus op gemak en eenvoud, tesame met natuurelemente en die geskiedenis van die area.
Verblyf word in verskeie kamers aangebied. Daar is 6 Premium-kamers wat noord oor die heuwels van die Wieg front, 7 Deluxe-kamers wat óf noord front met 'n uitsig oor die nuwe granaatboord, óf met 'n privaat binnehof, en 8 Standaardkamers onder die hardekoolboom wat suid front.
Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, asook 'n kluis, ondervloerse verhitting, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die oord het 'n swembad, gratis WiFi, en aandete is op versoek beskikbaar.
Daar is lieflike staproetes en watervalle wat gaste kan besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jamy-Lee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- R540, Kromdraaipad 58, Krugersdorp, 1792, Gauteng
- Gaste dink FARMHOUSE58 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 56 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R540, Kromdraaipad 58, Krugersdorp, 1792, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang