Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farmhouse Guesthouse

Gastehuis
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Kamer 2 & 3
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamers is gerieflik ingerig vir 2 gaste en het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv en badhanddoeke word voorsien. Hierdie kamer het 'n privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Plaasontbyt en aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Let wel dat dele van die huis via trappe bereik word en nie geskik is vir bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is gerieflik ingerig vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n TV met DStv en die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Plaasontbyt en aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Let wel dat dele van die huis via trappe bereik word en nie geskik is vir bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
Tuinwoonstel
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is gerieflik ingerig vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n TV met DStv en 'n waaier in die kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Plaasontbyt en aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Let wel dat dele van die huis via trappe bereik word en nie geskik is vir bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 4
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is gerieflik ingerig vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n TV met DStv,lugversorging, 'n yskassie, ketel, mikrogolf en 'n broodrooster in die kamer. Ontbyt is beskikbaar op versoek en aandete is beskikbaar van Maandag tot Vrydag op versoek. Hierdie kamer het 'n privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Plaasontbyt en aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Let wel dat dele van die huis via trappe bereik word en nie geskik is vir bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Chalets
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalets beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het lugversorging en 'n TV in die sitkamer. Die kombuis is met 'n ketel, mikrogolf en yskas toegerus. Daar is gratis WiFi en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

'n Plaasontbyt en aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Let wel dat dele van die huis via trappe bereik word en nie geskik is vir bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M.C. Roode-rylaan 608, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmMjMxZjYwLTk5M2EtNDBmOC05NDg1LTVlMTA5Mzg5ZTE2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 608 M C Roode Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.694221908274 27.118169271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang