Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farmstay at Rondevlei

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 187 Erfdeel 2, Rondevlei, Wildernis, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 R2 250 per nag (plek vir 24)

Beskrywing

Farmstay at Rondevlei is in die skilderagtige Wolweriviervallei in Wildernis en bied 'n bekoorlike wegbreek. Dit is ideaal vir gesinne of vriende wat van die stadsgewoel wil ontsnap.

Hiedie bekoorlike plaashuis bied slaapplek aan 24 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en stapelbed. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 5 stapelbeddens. Daar is 2 badkamers, elk met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en binnebraai-area. Langsaan is 'n leefarea met sitplek en rusbanke, asook 'n etenstafel en kaggel.

Buite is daar 'n braai-boma met 'n uitsig oor die welige tuin. Swartvlei-strand is net 8,8 km vanaf die verblyf en die Tuinroete Nasionale Park is net 11 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 24 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Leefarea

12

1 x Dubbelbed

5 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ronel & Andre Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 126

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 187 Erfdeel 2, Rondevlei, Wildernis, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Farmstay at Rondevlei het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
R 4 500 R 2 250
per nag (plek vir 24)
Vanaf R4 500
R 4 500 R 2 250
per nag (plek vir 24)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 187 Erfdeel 2, Rondevlei, Wildernis, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb02aff9962d3bac515f26cd5b8d802f531769147eebee13e6a73c782ff7ae27c80a76c98851faac6e1ce5e5fbf26b3d2e42e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R2 250 per nag (plek vir 24) 2 5 1 5 187 Portion 2 Rondevlei 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -33.979256059078 22.70997424771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang