Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farm View Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jessica S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Central, neat and clean with a lovely view. Central, neat and clean with all the amenities needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Very enjoyable. Very friendly, very accommodating. Treated us like family. Very enjoyable stay. We will definitely use the accommodation in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dwayne O
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Baie mooi sig. Baie meer as wat ek verwag het. Dit het gevoel soos 'n hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette J
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Pragtige uitsig. Baie lekker, heerlik swaai gery.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr. Paul E
1 nag
5.0
Sep 2023

Hartlik ontvang. Deur die kamer geneem en alles gewys om my welkom te laat voel. Asemrowende uitsig vanaf stoep. Alles wat nodig is vir oorslaap. Dit was dienaweek met al die reën en koue en selfs 'n elektriese kombers is voorsien. Baie dankie. Julle sal my beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie lekker! Puik diens, stilte en bitter mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Lovely place. Beautiful setting and very friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie M
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2022

Baie gerieflik. Uitsig is presies soos die plaas foto's - rustig om vroegoggend daardie uitsig te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.0
Mrt 2022

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Vernon
Farm View Guest House
Hi Qaasim Thank you for pointing out these items. We will pay attention to these items going forward. Regards

Derek M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Netjies en stil. Die gras en plaasruimte buitekant was absoluut heerlik. Die kamers word elke dag skoongemaak met nuwe handdoeke, dit was 'n baie groot verrassing vir ons en 'n absolute wenner. Braai- en swembadgeriewe was puik. Tydens beurtkrag was daar 'n generator gewees (baie groot pluspunt). Beide FurryFace (kat) en Jake (hond) was baie vriendelik maar nie enigsins 'n laspos nie. Die uitsig vanaf ons Deck-eenheid na die plaas toe was so lekker ontspanne. Volle DStv vir daardie tye wanneer ons bietjie wou TV kyk. Sonder twyfel die beste gastehuis waar ons nog ooit gebly het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vernon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snowwater-weg 1, Dorchester Heights, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVosktxjj8C4PUDeqrAIihwoHZO96mgkVf24613fVe6wLLjEVlm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 1 Snowwater Road Dorchester Heights 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.94674840508 27.896443148479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang