Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farm View Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vernon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Farm View Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jessica S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica S

Central, neat and clean with a lovely view.

Central, neat and clean with all the amenities needed.

Barend L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend L

Very enjoyable.

Very friendly, very accommodating. Treated us like family. Very enjoyable stay. We will definitely use the accommodation in the future.

Dwayne O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwayne O

Baie mooi sig.

Baie meer as wat ek verwag het. Dit het gevoel soos 'n hotel.

Lynette J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette J

Pragtige uitsig.

Baie lekker, heerlik swaai gery.

Dr. Paul E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr. Paul E

Hartlik ontvang. Deur die kamer geneem en alles gewys om my welkom te laat voel.

Asemrowende uitsig vanaf stoep. Alles wat nodig is vir oorslaap. Dit was dienaweek met al die reën en koue en selfs 'n elektriese kombers is voorsien. Baie dankie. Julle sal my beslis weer sien.

Cindy G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy G

Baie lekker!

Puik diens, stilte en bitter mooi.

Robyn H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn H

Lovely place.

Beautiful setting and very friendly service.

Dawie M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie M

Baie gerieflik.

Uitsig is presies soos die plaas foto's - rustig om vroegoggend daardie uitsig te hê.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Derek M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek M

Netjies en stil. Die gras en plaasruimte buitekant was absoluut heerlik.

Die kamers word elke dag skoongemaak met nuwe handdoeke, dit was 'n baie groot verrassing vir ons en 'n absolute wenner. Braai- en swembadgeriewe was puik. Tydens beurtkrag was daar 'n generator gewees (baie groot pluspunt). Beide FurryFace (kat) en Jake (hond) was baie vriendelik maar nie enigsins 'n laspos nie. Die uitsig vanaf ons Deck-eenheid na die plaas toe was so lekker ontspanne. Volle DStv vir daardie tye wanneer ons bietjie wou TV kyk. Sonder twyfel die beste gastehuis waar ons nog ooit gebly het!

Graeme C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme C

Mostly good.

Guests in neighbouring room made loud noise until after midnight.

Tessa B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa B

Fantasties.

Dis die lekkerste plek wat ons nog in gebly het. Gill is gasvry, vriendelik en baie professioneel. Dis veilig en die uitsig asemrowend. Sal enige tyd weer daar bly.

Phumla M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumla M

Beautiful view. Everything on point.

Such a lovely gem. I'm definitely going back!

Kosie W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie W

Rustig, stil en netjies.

Gill en haar personeel was baie vriendelik. Dit was skoon en netjies. Daar is 'n heerlike ontspanningsarea met braaigeriewe en swembad. Lekker plaasuitsig met groot grasperk en beeste en perde aan die oorkant.

Mark M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

Well positioned.

Neat rooms, great views, close to the centre of East London.

Chantelle H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle H

Weg in die stad!

Dit was fantasties! Voel soos vakansie weg van die wêreld, maar in die stad naby alles!

Rozetta M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozetta M

Het 'n lieflike tydjie gehad. Pragtige plekkie.

Pragtige plekkie om lekker te kuier en te ontspan. Die mense was vriendelik en die diens was goed.

Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snowwater-weg 1, Dorchester Heights, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVosktxjj8C4PUDeqrAIihwoHZO96mgkVf24613fVe6wLLjEVlm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 1 Snowwater Road Dorchester Heights 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.94674840508 27.896443148479
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang