Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farr Out

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Farr Out
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dante V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dante V

Fantastic.

Gasheer en gasvrou, absolutely beautiful mense.

Farr Out se terugvoer

Hello Dante, it was so nice to host you and we were really happy to be able to accommodate your wish for a change of type of accommodation. Hope you enjoyed your road trip to the max. Looking forward to welcoming you again in the future. All the best, Marion and Deon

Farr Out
Lauren H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren H

Enjoyable.

We thoroughly enjoyed our stay. For our next stay, we will definitely book the spa treatments and make use of the hot tub.

Farr Out se terugvoer

Thanks so much, Lauren, for taking the time to submit your review.

Yes, hopefully next time you will enjoy the hot tub as well as spa treatments, it's awesome! All the best, till next time,
Marion

Farr Out
Corinne E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne E

Pragtige plek sal defnitief weer besoek.

Wat n pragtige, netjies plek. Ons het die eerste aan die hot tub geboek en dit was so lekker ondervinding. Dis privaat ons het lekker ontspan so in die natuur. Die eenheid is net wat jy nodig het. Ons bed was elke dag opgemaak en alles weer netjies op sy plek. Ons sal beslis weer besoek! Baie Dankie vir die gasvryheid.

Raylene W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Raylene W

Fabulous.

Wonderful stay at Farr Out Guest House! Warm and friendly greeting upon arrival, cosy room, impeccable service, and delightful atmosphere. Highly recommend!

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Andries B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Baie aangenaam en outspannend.

Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom. Pragtig skoon en heel ruim. Dit is 'n besonderse plek. Baie geniet en sal hoogs aanbeveel.

Farr Out se terugvoer

Thanks so much for your outstanding review. We truly appreciate the fact, that you have taken the time to submit your score for Farr Out Guesthouse.
Looking forward to welcoming you again at Farr Out.

Farr Out
Fransie P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie P

Vriendelike, uitstekende diens en verblyf.

Baie privaat en netjies. Alles wat jy nodig het wat daar en nog meer. Ons was baie vriendelik gehelp en het ons tydjie vreeslik baie geniet.

Farr Out se terugvoer

Hello Fransie,
Thanks so much for your wonderful review. We truly appreciate the fact that you have taken the time to submit the feedback which helps us to improve in certain areas where needed.
Looking forward to welcoming you again in future!
Best regards,
Marion.

Farr Out
Barry M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry M

Very pleasant stay in a good location, with friendly hosts.

Good facilities. Good service.

Farr Out se terugvoer

Hello Barry,
Thank you so much for taking the time to submit a review, this is highly appreciated by us.
Looking forward to welcoming you and / or your family and friends again in the future.
All the best, stay healthy.
Marion and Deon

Farr Out
Sadiyya A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadiyya A

Brilliant, beautiful and an awesome experience.

Brilliant hosts, quirky and charming accommodation. Spectacular scenery and a very chilled and relaxing holiday.

Farr Out se terugvoer

Hello Sadiyya,
We highly appreciate your feedback and we hope to welcome you again in the future as there is so much more to experience.
All the best
Marion and Deon

Farr Out
Belinda J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda J

Perfect week-end break!

Totally relaxing week-end in nature, with all the luxury comforts of home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte naweekwegbreek!

Heerlike ontspanne naweek in die natuur met al die luukse geriewe van die huis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Farr Out se terugvoer

Thanks so much for your wonderful feedback, this is really highly appreciated.
Hope to welcome you again in the future.
All the best
Marion and Deon

Farr Out
Ignatius V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius V

Uitstekende opsie!

Regtig 'n plek om aan te beveel. Was baie vriendelik ontvang, plek is baie netjies skoon, en die uitsig was 'n bonus!

Farr Out se terugvoer

Hello Ignatius and Sindie,
Thank you so much for you wonderful feedback, it is highly appreciated. And after all you got your view from Oyster room.
We hope to welcome you and your family and friends again in the future.
All the best,
Marion and Deon

Farr Out
Retha M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha M

Onvergeetlike ervaring.

Dit is 'n ongelooflike ervaring om in die wigwam tent te kon slaap.

Farr Out se terugvoer

Hello Retha,
Thanks again for your fantastic review. We really appreciate it!
Glad you enjoyed the different kind of accommodation, one becomes one with nature!
Hope to welcome you again in the future!
Best regards,
Marion and Deon

Farr Out
Johan V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Die rustigheid van net buite die dorp wees was ongelooflik.

Die mooi natuur is puik en dan is jy steeds naby genoeg om die hart van die dorpie geniet! Die wigwam was die beste keuse ooit. Ons het so lekker gebly! Definitief ietsie anders. Om so bietjie uit die dorp uit te wees was ideaal. Die natuur om jou, die voëllewe, en die rustigheid was presies wat ons wou hê. En dan is die dorpie self naby genoeg om nog steeds die hart van die weskus te geniet. By Farr Out voel mens regtig die rustigheid, en die wigwam is iets om te beleef. En die "hot tub" onder die sterre was die beste manier om ons verlowingstrippie af te sluit.

Farr Out se terugvoer

Hello Johan,
Thanks so much for your positive feedback. Highly appreciated! Just a pity that we missed your big day! Congratulation and happy wedding planning ahead.
Best regards
Marion and Deon

Farr Out
Nico B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Baie aangenaam en netjies.

Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die verblyf geniet en goeie ontbyt.

Farr Out se terugvoer

Hello Nico,
so grateful you liked it at our guesthouse. next time I'll have hopefully improved on my Afrikaans...
Best regards
Marion

Farr Out
Kevan L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevan L

A lovely house in a superb location. Marion and Deon are friendly, helpful and informative.

Farr Out is a lovely house set in a superb open location offering sightings of numerous kinds flora and fauna. The house and rooms are of a very high standard of finish and cleanliness, and the breakfast is delightful.

Geoff B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geoff B

Marion and Deon run a tight ship; everything is smooth and efficient.

Any future visitor MUST try to spend an evening in the wood-fired spa under the stars - a unique experience.

Nicky V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky V

Heerlik gebly by Farr Out!

Lekker gebly in die wigwam-tent daar is baie klem op detail binne die tent. Ek sal vir enige iemand aanbeveel vir 'n rustige wegbreek aan die Weskus!

Farr Out se terugvoer

Hello Nicky,
Thanks so much for your fantastic review, highly appreciated and so happy you liked it "Farr Out". Hope to welcome you and/or your family/friends again in Paternoster.
All the best
Marion and Deon

Farr Out
Elbie V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie V

Vriendelik, behulpsaam en reg om te help!

Deon en Marion is uitstekende gasheer en -vrou. Hulle kon nie genoeg vir ons doen nie.

Done E - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Done E

Alles was fantasties.

Sien die sterre!

Lize R - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize R

Fantastiese verblyfplek.

Het my ouers verras met 'n naweek by Farr Out. Hulle het die hoogste lof teruggebring. Hulle kan nie uitgepraat raak oor die wonderlike gasvryheid en omgewing nie.

Carina D - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina D

Die gasvryheid van Deon en Marion was wonderlik, en die kamer was gerieflik ingerig.

Enige iemand wat daar gaan kuier moet die "Hot Tub" gaan geniet. Die ontspannig met 'n glasie wyn in die hand in die middel van die natuur, is wonderlik vir die siel en lyf. "Farr Out" is nie so ver uit die dorp nie, maar dit voel sommer ver weg van alles. Baie dankie!

Caroline S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline S

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly. Goeie diens.

Pieter L - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter L

Dit was baie aangename verblyf en warm gasvryheid!

Die kamers was goed toegerus en die ontbyt smaakvol voorgesit. Geen klagtes nie.

Rika B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika B

Dit was baie lekker en privaat.

Dis regtig 'n lekker wegbreekplekkie, privaat en in die veld. Dis so tussen 'n tent en 'n huis, so as jy nie regtig van kamp hou nie, sal jy van dié plekkie hou. Nog iets wat dit regtig baie lekker maak, is die feit dat dit net buite die dorp is, so jy is nie die heeltyd deel van die lawaai en al die mense nie. Die ontbyt is regtig baie lekker en vullend en almal is regtig baie vriendelik en behulpsaam. Jy kan sien dis nie net 'n werk vir hulle nie, maar hul passie. Sien uit na ons volgende besoek.

Fanie T - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie T

Uitstekend!

Die diens was uitstekend en gasvry.

Evan K - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan K

Alles is baie rustig en veilig vir kinders om daar te speel.

Ons was tuis by Farr Out en alles was baie mooi en skoon. Die ontbyt wat aangebied word was fantasties en die personeel, Marian en Dion, was absoluut vriendelik. Ons sal nie omgee om weer daar te gaan kuier nie.

Juliana F - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana F

Beautiful and exciting time away, the beach buggy ride was awesome

Beautiful guest house in between all the flowers, stunning view and wonderful hosts. The beach buggy ride is a must and a great adventure!

Joanie C - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanie C

Heerlike warm kamers op 'n yskoue Weskus nag.

Het geen klagtes oor Farr Out nie. Buiten dit, het ek dit baie maklik gevind om my bespreking deur Lekkeslaap te maak. Julle konsep werk goed!

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemeeu-singel 17, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8288d6046a7540fee47af3b56896bc679243db936dbe4a43ca9dcef0f6ebc63be19731c32ce62ba133881b1465e4fa4a694d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 17 Seemeeu Crescent Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.820663295919 17.893912196159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang