Fatmols Executive Lodges
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winchester-staat 2, Melville, 2193, Gauteng
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fatmols Executive Lodges is 'n kontemporêre, luukse lodge wat in Mellville geleë is. Dit bied 'n verskeidenheid kamers wat aan al die behoeftes van sakereisigers en vakansiegangers sal voldoen.
Elke kamer het lugversorging, gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Geriewe in die kamer sluit 'n TV, koffie- en teemaakgeriewe, haardroër en 'n kluis in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV. Die lodge spog met 'n ruim eet-en ontbytarea en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, tuin en braaigeriewe. Daar is ook konferensiegeriewe, wegbreekkamers en wagareas wat direk met die eienaar gereël kan word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Fatmols Executive Lodges is naby winkels en restaurante. Dit bied maklike toegang tot besienswaardighede, soos die Melville Koppies Natuurreservaat met skilderagtige staproetes. Hierdie lodge is die ideale toevlugsoord vir 'n naweekwegbreek of sakereisigers.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Molly Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Winchester-staat 2, Melville, 2193, Gauteng
- Gaste dink Fatmols Executive Lodges het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winchester-staat 2, Melville, 2193, Gauteng