Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Favour & Flavour Gastekamers

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jackie F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Goeie waarde vir geld en netjiese ervaring. Ons het net oornag oppad George toe, maar alles wat ons benodig het was beskikbaar en die gasvrou was heeltyd in kontak met ons om seker te maak dat ons alles het. Die kamer was netjies en die dekor was mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula V
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Wonderlik ! Ek beveel hierdie lieflike gastehuis vir enigiemand aan! Sunette, baie dankie vir julle ongeloodlike lekker gasvryheid! Ek kan net sê; wow! Salf vir die siel! Julle is puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunette
Favour & Flavour Gastekamers
Ai jys 1 in jou soort. Baie dankie vir die mooi resensie. Enige gastehuis is gelukkig om jou as gas te hê.

Ansie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Outstanding host. Beautiful, safe, outstanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanita C
1 nag
4.6
Okt 2022

Value for money. I was very impressed at the level of friendliness and professionalism of the owner, Sunette. We enjoyed our short stay and will definitely recommend this accommodation to anyone. The only downfall for me personally was the distance from my daughter, was too far from where she stays, but that is a personal negative - otherwise was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sunette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besemboslaan 17, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYunGFucyl8QyOB8MSRY5iYB6dIq3FbG6RrdPJkMlBnxq4YGLde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 17 Besembos Avenue Pellissier 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.15464 26.17072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang