Favour & Flavour Gastekamers
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Besemboslaan 17, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R580 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Favour & Flavour Gastekamers is in die suidelike voorstad Pellissier in Bloemfontein. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n netjiese, skoon kamer wat soos ’n tuiste voel.
Verblyf is beskikbaar in 3 verskillende kamers. Elke kamer het 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier en 'n verwarmer. Elke kamer het ’n TV met 2 DStv-kanale. Elke kamer het ook 'n en-suite badkamer met 'n stort.
Veilige parkeerplek en gratis WiFi is op die perseel beskikbaar.
Favour & Flavour Gastekamers is naby die Windmill Casino, Rosepark Hospitaal, Checkers Hypermarket, Pick 'n Pay Hyper, Training Edge Gym en slegs 2,5 km vanaf die N1.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sunette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Besemboslaan 17, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Favour & Flavour Gastekamers het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Besemboslaan 17, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat