Favour & Flavour Gastekamers
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Besemboslaan 17, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R580 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Favor & Flavour Gastekamers is in die suidelike voorstad Pellissier in Bloemfontein geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n netjiese en skoon kamer wat soos tuis voel.
Verblyf word gebied in 3 individueel versierde kamers. Al die kamers het 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier en 'n verwarmer. Elke kamer het 'n TV met 2 DStv-kanale en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en WiFi-verbinding in.
Favor & Flavor Gastekamers is naby die Windmill Casino, Rosepark Hospitaal, Checkers Hipermark, Pick 'n Pay Hyper, Training Edge Gym geleë en dit is 2,5 km vanaf die N1.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sunette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Besemboslaan 17, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Favour & Flavour Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pellissier Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Besemboslaan 17, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang