Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Favour House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Leanne L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie oulike plekkie. Vriendelike en gasvryheid was 'n oulike plekkie en die kinders het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Het elke oomblik van my verblyf by Favour House geniet. Die aandag aan klein detail maak die verblyf ekstra spesiaal en die plaasomgewing is goed vir hart en siel. Verseker hoogs aan te bevele!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanite
Favour House
Beste Corlia, Baie dankie vir jou goeie en positiewe terugvoer! Dit was heerlik om jou as gas te kon huisves! Kom kuier gerus weer by Favour House! Vriendelike groete Juanite

Retha C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie aangename ervaring. Goed toegeruste eenheid. Baie rustige plaas-atmosfeer. Baie gasvry ontvang. Sal nie huiwer om weer daar tuis te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanite
Favour House
Beste Retha, Dit was sò lekker om julle by Favour House te ontvang. Kom kuier gerus weer. Dankie vir die positiewe terugvoer. Vriendelike groete, Juanite

Sarina D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Puik diens, wonderlike gasvryheid en uitstekende verblyf. Dit was skoon, netjies en baie gemaklik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanite
Favour House
Beste Sarina, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Net 'n groot plesier om julle te ontvang. Kom kuier gerus weer. Mooiste wense. Juanite

Nialette E
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Pragtig, rustig en netjies. Pragtige en rustige verblyf! Net so klipgooi van Clarens, maar weg van die "buzz". Klein ekstras en dekor was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elda C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Juanite was altyd beskikbaar en baie vriendelik. My kamer was baie netjies en skoongemaak op 'n daaglikse basis, dankie. Baie aangename tyd. Wenk: asb. moenie die pad om Maseru, Lesotho ry nie, dis uiters sleg. Ry Bloemfontein om indien u daarheen moet gaan bv. van die kus af Clarens toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanite
Favour House
Beste Elda, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was 'n groot plesier om jou as gas te hè. Kom kuier gerus weer vir ons. Mooiste wense, Juanite

Johan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Familiesaamtrek. Ek, my vrou, seun en ouers het 'n heerlike naweek in 'n rustige omgewing gesoek. Favour House het dit vir ons gebied. Dit is ongelooflik naby die dorp tog voel dit soos plaaslewe met beeste, skape, perde en wild wat ons deurlopend gehoor en sien het. Dit was so lekker om daar te kon rustig raak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Rustig, netjies en gerieflik. Skoon en netjiese kamers in 'n pragtige tuin. Ons gasvrou het uit haar pad uit gegaan om alles vir ons gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Juanite
Favour House
Hallo Louise, Baie dankie vir julle besoek by Favour House. Dit was heerlik om julle te ontvang as gaste. Laat weet indien daar voorstelle is rondom die sekuriteit. Vriendelike groete, Juanite

Berend V
1 nag
4.8
Jul 2023

Baie gemaklik en baie netjies. Ek het lekker gebly daar, sal gerus aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Waarde vir geld. Uitstekende ligging. Vriendelike ontvangs, uitstekende ligging. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Juanite Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Narwanda, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57072e138739b3689bf22ca571f3235cdfc4011ce6b1447ea504368adf75ed44de01c2e8c4fd7ba515b6f8ebef8d31eb6f54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Narwanda Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.257026258137 28.345769941807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang