Favour House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Juanite Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Leanne L - Apr 2024
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Corlia J - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Favour House se terugvoer
Beste Corlia,
Baie dankie vir jou goeie en positiewe terugvoer! Dit was heerlik om jou as gas te kon huisves!
Kom kuier gerus weer by Favour House!
Vriendelike groete
Juanite
Retha C - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Favour House se terugvoer
Beste Retha,
Dit was sò lekker om julle by Favour House te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Vriendelike groete,
Juanite
Sarina D - Jul 2023
Algehele gradering
Puik diens, wonderlike gasvryheid en uitstekende verblyf.
Favour House se terugvoer
Beste Sarina, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Net 'n groot plesier om julle te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Mooiste wense. Juanite
Nialette E - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtig, rustig en netjies.
Elda C - Mrt 2023
Algehele gradering
Juanite was altyd beskikbaar en baie vriendelik. My kamer was baie netjies en skoongemaak op 'n daaglikse basis, dankie. Baie aangename tyd.
Favour House se terugvoer
Beste Elda,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was 'n groot plesier om jou as gas te hè.
Kom kuier gerus weer vir ons.
Mooiste wense,
Juanite
Johan V - Feb 2023
Algehele gradering
Familiesaamtrek.
Louise D - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies en gerieflik.
Favour House se terugvoer
Hallo Louise,
Baie dankie vir julle besoek by Favour House.
Dit was heerlik om julle te ontvang as gaste.
Laat weet indien daar voorstelle is rondom die sekuriteit.
Vriendelike groete,
Juanite
Berend V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik en baie netjies.
Werner N - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld. Uitstekende ligging.
Carien C - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Favour House se terugvoer
Beste Carien,
Dankie vir jou positiewe terugvoer! Dit was heerlik om julle by Favour House te ontvang. Hoop ons sien julle vinnig weer.
Vriendelike groete
Juanite
Dedri O - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties. Netjies. Rustig.
Favour House se terugvoer
Hallo Dedri,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer !! Was heerlik om julle as gaste te hè!!
Kom kuier gerus weer!!
Juanite
Daleen G - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik gekuier.
Kenneth N - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Soenel N - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Lizanne D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Favour House se terugvoer
Hallo Lizanne,
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Was lekker om julle te ontvang!
Kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete.
Japie H - Apr 2021
Algehele gradering
Baie ruim en 'n vriendlike atmosfeer.
Favour House se terugvoer
Beste Jacob,
Jou terugvoer word baie waardeer! Altyd n voorreg om oulike gaste te ontvang!
Kom kuier gerus weer!
Groete
Valentine D - Jun 2021
Algehele gradering
A place I could easily retire.
Erika V - Aug 2020
Algehele gradering
Die area is baie mooi - en het dadelik ontspan.
Favour House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer. Groete Juanite
Benny D - Mrt 2020
Algehele gradering
Friendliest hosts, neat and tidy room with everything we needed. It was like coming home every day, except with horses!
Favour House se terugvoer
Much appreciated Benny. It was nice having you here. Please visit again. Kind regards, Juanite.
Henkie P - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker
Sarina D - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met uitstekende diens!
Favour House se terugvoer
Hallo Sarina
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Kom kuier gerus weer.
Ek waardeer dit en vriendelike groete
Juanite
Iris O - Okt 2018
Algehele gradering
Very relaxing.
Dieneke T - Nov 2018
Algehele gradering
Great place outside Bethlehem on working farm.
Lees meerGerhard C - Apr 2018
Algehele gradering
Stil omgewing met 'n plaas atmosfeer. Netjiese kamer. Naby aan die dorp. Juanite is baie gasvry en behulpsaam.
William R - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig en pragtig!
Ada V - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlike, rustige plaas verblyf.
Marna N - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf.
Freda L - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker rustig en wonderlike mense.
Favour House se terugvoer
Hallo Freda.. Was heerlik om julle as gaste te kon he!! Kom kuier gerus weer.!! Groete Juanite
Paul D - Feb 2017
Algehele gradering
Stil, rustig, gemaklik en skoon, pragtige kamer en badkamer.
Favour House se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek en positiewe kommentaar. Kom kuier gerus weer en alles wat mooi is!
Groete
Juanite
Santjie H - Sep 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens, baie netjies.
Fred B - Feb 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon, stil, vriendelik, lekker bed en stort, ens.
Anneli L - Nov 2016
Algehele gradering
Baie pragtig en netjies!
Estie V - Jun 2016
Algehele gradering
Favour House se kamers is baie netjies en skoon.
Bernard M - Okt 2016
Algehele gradering
Perfek vir vinnig rus!
George T - Des 2015
Algehele gradering
Vreeslik rustig!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Narwanda, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang