Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Favour House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Juanite Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir Favour House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Leanne L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne L

Baie oulike plekkie.

Vriendelike en gasvryheid was 'n oulike plekkie en die kinders het dit vreeslik geniet.

Corlia J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia J

Fantasties.

Het elke oomblik van my verblyf by Favour House geniet. Die aandag aan klein detail maak die verblyf ekstra spesiaal en die plaasomgewing is goed vir hart en siel. Verseker hoogs aan te bevele!

Favour House se terugvoer

Beste Corlia,

Baie dankie vir jou goeie en positiewe terugvoer! Dit was heerlik om jou as gas te kon huisves!

Kom kuier gerus weer by Favour House!

Vriendelike groete
Juanite

Favour House
Retha C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha C

Baie aangename ervaring.

Goed toegeruste eenheid. Baie rustige plaas-atmosfeer. Baie gasvry ontvang. Sal nie huiwer om weer daar tuis te gaan nie.

Favour House se terugvoer

Beste Retha,
Dit was sò lekker om julle by Favour House te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Vriendelike groete,
Juanite

Favour House
Sarina D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina D

Puik diens, wonderlike gasvryheid en uitstekende verblyf.

Dit was skoon, netjies en baie gemaklik!

Favour House se terugvoer

Beste Sarina, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Net 'n groot plesier om julle te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Mooiste wense. Juanite

Favour House
Nialette E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nialette E

Pragtig, rustig en netjies.

Pragtige en rustige verblyf! Net so klipgooi van Clarens, maar weg van die "buzz". Klein ekstras en dekor was pragtig.

Elda C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elda C

Juanite was altyd beskikbaar en baie vriendelik. My kamer was baie netjies en skoongemaak op 'n daaglikse basis, dankie. Baie aangename tyd.

Wenk: asb. moenie die pad om Maseru, Lesotho ry nie, dis uiters sleg. Ry Bloemfontein om indien u daarheen moet gaan bv. van die kus af Clarens toe.

Favour House se terugvoer

Beste Elda,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was 'n groot plesier om jou as gas te hè.

Kom kuier gerus weer vir ons.
Mooiste wense,
Juanite

Favour House
Johan V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Familiesaamtrek.

Ek, my vrou, seun en ouers het 'n heerlike naweek in 'n rustige omgewing gesoek. Favour House het dit vir ons gebied. Dit is ongelooflik naby die dorp tog voel dit soos plaaslewe met beeste, skape, perde en wild wat ons deurlopend gehoor en sien het. Dit was so lekker om daar te kon rustig raak.

Louise D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Rustig, netjies en gerieflik.

Skoon en netjiese kamers in 'n pragtige tuin. Ons gasvrou het uit haar pad uit gegaan om alles vir ons gerieflik te maak.

Favour House se terugvoer

Hallo Louise,
Baie dankie vir julle besoek by Favour House.
Dit was heerlik om julle te ontvang as gaste.
Laat weet indien daar voorstelle is rondom die sekuriteit.
Vriendelike groete,
Juanite

Favour House
Berend V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berend V

Baie gemaklik en baie netjies.

Ek het lekker gebly daar, sal gerus aanbeveel.

Werner N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner N

Waarde vir geld. Uitstekende ligging.

Vriendelike ontvangs, uitstekende ligging. Sal definitief aanbeveel.

Carien C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien C

Pragtige plek.

Die huisies is baie netjies en goed toegerus. Ons het heerlik geslaap, die plekkie het ons werklik beïndruk vir die tarief wat ons betaal het. Juanite is baie vriendelik en gasvry.

Favour House se terugvoer

Beste Carien,
Dankie vir jou positiewe terugvoer! Dit was heerlik om julle by Favour House te ontvang. Hoop ons sien julle vinnig weer.
Vriendelike groete
Juanite

Favour House
Dedri O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dedri O

Fantasties. Netjies. Rustig.

Heerlike verblyf met perfekte ligging. Sal Favour House definitief aanbeveel.

Favour House se terugvoer

Hallo Dedri,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer !! Was heerlik om julle as gaste te hè!!
Kom kuier gerus weer!!
Juanite

Favour House
Daleen G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen G

Baie lekker en gerieflik gekuier.

Die gesinskamer was ruim en gerieflik. Ligging uitstekend, stilte van die natuur, maar naby genoeg aan alles. Baie gasvry ontvang. Sal enigte tyd weer by Favour gasvry tuisgaan.

Kenneth N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth N

Wonderful.

The place is wonderful and safe.

Soenel N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Soenel N

Gerieflike verblyf.

Netjies en skoon. Baie rustig.

Lizanne D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne D

Baie aangenaam!

Ons besoek aan Bethlehem en die omgewing was baie lekker, so lekker dat ons nie eers die koue gevoel het nie. Favour house is 'n pragtige gastehuis. Alles is soos op die foto's. Ons sal beslis weer daar oorbly. Baie dankie Juanite vir julle gasvryheid.

Favour House se terugvoer

Hallo Lizanne,
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Was lekker om julle te ontvang!
Kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete.

Favour House
Japie H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie H

Baie ruim en 'n vriendlike atmosfeer.

Favour House is 'n klein juweel wat weggesteek lê net buite Bethlehem. Die gasvrou en haar mense is die vriendlikheid vanself, jy voel tuis van die oomblik wat jy ontmoet word tot na jy vertrek. Die sonopkoms en sonsak saam met die plaasiere maak dit 'n atmosfeer wat enige mens se siel sal laat rus. Die akkommodasie is ruim en baie netjies en pynlik skoon.

Favour House se terugvoer

Beste Jacob,
Jou terugvoer word baie waardeer! Altyd n voorreg om oulike gaste te ontvang!
Kom kuier gerus weer!
Groete

Favour House
Valentine D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valentine D

A place I could easily retire.

Lovely farm guest house. Staff over friendly. Animals are just so loveable.

Erika V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Die area is baie mooi - en het dadelik ontspan.

Heerlike verblyf - die ekstra moeite is regtig waardeer. Dis heerlik ruim, skoon en netjies. Sal vir seker hier wil bly.

Favour House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer. Groete Juanite

Favour House
Benny D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benny D

Friendliest hosts, neat and tidy room with everything we needed. It was like coming home every day, except with horses!

Home away from home!

Favour House se terugvoer

Much appreciated Benny. It was nice having you here. Please visit again. Kind regards, Juanite.

Favour House
Henkie P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henkie P

Baie lekker

Baie lekker gelee. En baie rusting.

Sarina D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina D

Fantastiese verblyf met uitstekende diens!

Juanite was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons gemaklik en tuis te laat voel. Plek was baie netjies en skoon en alles was perfek! Eerste gastehuis ervaring vir my kinders en hulle het dit ongelooflik baie geniet!

Favour House se terugvoer

Hallo Sarina

Baie dankie vir die mooi terugvoer.

Kom kuier gerus weer.

Ek waardeer dit en vriendelike groete
Juanite

Favour House
Iris O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris O

Very relaxing.

A lovely peaceful place to unwind.

Dieneke T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dieneke T

Great place outside Bethlehem on working farm.

Favour House was a great surprise. We booked a double room and a family room and found both to be very comfortable and well equipped. The family room, in particular, is super spacious and has decent self-catering equipment (2-pit electric stove, microwave, fridge). The best thing about this place is the setting. The rooms are attached to the owner's house and on a working farm with cows, horses, springbok, chicken and dogs. Fantastic for the kids.

Gerhard C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Gerhard C

Stil omgewing met 'n plaas atmosfeer. Netjiese kamer. Naby aan die dorp. Juanite is baie gasvry en behulpsaam.

Die kamer was netjies en ek is vriendelik ontvang. Daar heers 'n plaasatmosfeer en dit voel nie jy is net uit die dorp uit nie. Dit was vir seker waarde vir geld.

William R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William R

Rustig en pragtig!

Wat 'n wonderlike plekkie om te bly. Perde en bokke, pragtige tuine! Die plekkie is skoon, netjies en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal ons definitief weer sien.

Ada V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada V

Heerlike, rustige plaas verblyf.

Juanite is 'n uitstekende gasvrou, sy het ons onmiddellik laat tuis voel. Die rustigheid en stilte van die plaas was 'n lafenis veral na 'n 5000 km toer. Baie dankie.

Marna N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna N

Heerlike, rustige verblyf.

Juanite het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die verblyf was uitstekend. Beddens was baie gemaklik gewees. Heerlike warm water vir stort. Pragtige badkamer. Die sjokolade was 'n groot bonus. Ons sal beslis weer daar oornag.

Freda L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda L

Lekker rustig en wonderlike mense.

Ons verblyf was lekker ruim, skoon en baie netjies. Die rustige gevoel van plaaslewe was vir ons stadsmense wonderlik. Wonderlike, warm verwelkoming en sal definitief weer daar inboek.

Favour House se terugvoer

Hallo Freda.. Was heerlik om julle as gaste te kon he!! Kom kuier gerus weer.!! Groete Juanite

Favour House
Paul D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Stil, rustig, gemaklik en skoon, pragtige kamer en badkamer.

Pragtige stil plekkie naby die dorp. Baie gemaklik, skoon en netjies. Die groot badkamer is 'n blessing aangesien mens dit beslis nie sommer kry nie. Die kamer is 'n "all in one" - baie mooi en rustige atmosfeer.

Favour House se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek en positiewe kommentaar. Kom kuier gerus weer en alles wat mooi is!
Groete
Juanite

Favour House
Santjie H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santjie H

Vriendelike diens, baie netjies.

Ons het baie lekker gebly. Die kamer was baie mooi en netjies. Ons was ontvang deur baie vriendelike personeel. Sal beslis weer soontoe gaan.

Fred B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred B

Netjies, skoon, stil, vriendelik, lekker bed en stort, ens.

Ons was nie op vakansie nie maar het die verblyf baie geniet.

Anneli L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli L

Baie pragtig en netjies!

Baie vriendelik ontvang. Kamers is pragtig en sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Was so lekker om al die verskillende diere daar te sien!

Estie V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie V

Favour House se kamers is baie netjies en skoon.

Alles voel werklik splinternuut. Heerlik geslaap. Baie dankie.

Bernard M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bernard M

Perfek vir vinnig rus!

Baie netjiese, privaat verblyf vir gaste wat vinnig kom en gaan, asook vriendelike mense!

George T - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George T

Vreeslik rustig!

Bitter lekker blyplek net buite die dorp vir 'n rustige plaaslewe-atmosfeer!

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Narwanda, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57072e138739b3689bf22ca571f3235cdfc4011ce6b1447ea504368adf75ed44de01c2e8c4fd7ba515b6f8ebef8d31eb6f54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Narwanda Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.257026258137 28.345769941807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang