Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Favour House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Narwanda, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Favour House nooi gaste uit om die rustigheid van die Oos-Vrystaat te beleef. Ons bied gerieflike verblyf in 2 smaakvol versierde kamers op 'n plaas net 2 km vanaf Bethlehem op die N2 in Harrismith se rigting en 30 km van Clarens af.

Kamers 1 en 2 het elkeen 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n TV, 'n buitestoep met sitplek, koffie- en teemaakgeriewe en linne en handdoeke. Kamer 1, 2 en 3 het toegang tot sekere OVHD-kanale. Die kamers word daagliks skoongemaak en gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek. Favor House bied 'n rustige plaasatmosfeer en word omring deur 'n wild- en perdekamp. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

The Frontier Inn Casino en die Dihlabeng Mall is 1,5 km weg en die dorpie Clarens is so 30 km weg.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Leanne L
Saam met vriende
5.0
Baie oulike plekkie. Vriendelike en gasvryheid was 'n oulike plekkie en die kinders het dit vreeslik geniet.
Apr 2024
Corlia J
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Het elke oomblik van my verblyf by Favour House geniet. Die aandag aan klein detail maak die verblyf ekstra spesiaal en die plaasomgewing ...
Sien meer
Mrt 2024
Retha C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename ervaring. Goed toegeruste eenheid. Baie rustige plaas-atmosfeer. Baie gasvry ontvang. Sal nie huiwer om weer daar tuis te gaan nie.
Sep 2023
Sarina D
Gesin met tieners
5.0
Puik diens, wonderlike gasvryheid en uitstekende verblyf. Dit was skoon, netjies en baie gemaklik!
Jul 2023
Nialette E
Saam met vriende
5.0
Pragtig, rustig en netjies. Pragtige en rustige verblyf! Net so klipgooi van Clarens, maar weg van die "buzz". Klein ekstras en dekor was pragtig.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Juanite Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Narwanda, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Favour House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Narwanda, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57072e138739b3689bf22ca571f3235cdfc4011ce6b1447ea504368adf75ed44de01c2e8c4fd7ba515b6f8ebef8d31eb6f54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Narwanda Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.257026258137 28.345769941807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang