Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Favour Sojourn

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hesteastraat 818, Moreleta Park, Pretoria, 0191, Gauteng
  • Vanaf R670 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Favor Sojourn is 'n lieflike kamer vir 2 mense in Moreleta Park, en is gerieflik geleë vir gaste wat op soek is na oornagverblyf, gaste wat pasiënte naby besoek.

Die privaat kamer is gerieflik gemeubileer met 'n yster-dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Die kamer is toegerus met 'n TV met Netflix, asook WiFi-toegang. Daar is 'n buite, onderdak-kombuis wat toegerus is met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, induksiebord en eetgerei. Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Dié verblyf het veiligheidshekke en 'n skadunetafdak is beskikbaar vir voertuie.

Favor Sojourn is net 1,8 km vanaf die Moreleta Park Gemeente, 2,8 km vanaf die Woodlands Boulevard Winkelkompleks, 3 km vanaf die Moreleta Kloof Natuurreservaat, Netcare Pretoria Oos Hospitaal, Parkview Winkelsentrum, en 3,5 km vanaf die Woodhill Gholflandgoed.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Susara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hesteastraat 818, Moreleta Park, Pretoria, 0191, Gauteng
  • Gaste dink Favour Sojourn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R670
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hesteastraat 818, Moreleta Park, Pretoria, 0191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82868980e2b543f22fbde1faf7e915f2d41496649a43ea94d52e6bc1045bb640f01392eabeaf0204a96f04f43ef76857be9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 818 Hestea Street Moreleta Park 0191 Gauteng 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -25.829816245164 28.300367722026

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang