Favour Sojourn
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hesteastraat 818, Moreleta Park, Pretoria, 0191, Gauteng
- Vanaf R670 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Favour Sojourn is 'n lieflike kamer vir 2 in Moreleta Park. Dis ideaal geleë vir gaste wat op soek is na oornagverblyf of gaste wat vir pasiënte gaan kuier.
Die privaat kamer het 'n smeeyster-dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kamer het 'n TV met Netflix en WiFi. Buite is daar 'n onderdak-kombuis wat met 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, induksiestoofplaat en eetgerei toegerus is. Braaigeriewe is beskikbaar.
Die eienaars woon saam met hul troeteldiere op die perseel en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Hierdie verblyf het sekuriteitshekke en 'n skadunetafdak is vir voertuie beskikbaar.
Favour Sojourn is net 1,8 km vanaf die Moreleta Park-gemeente, 2,8 km vanaf die Woodlands Boulevard-winkelsentrum, 3 km vanaf die Moreleta Park Natuurreservaat, Netcare Pretoria-Oos Hospitaal en Parkview-winkelsentrum, en 3,5 km vanaf die Woodhill Gholflandgoed.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Susara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Hesteastraat 818, Moreleta Park, Pretoria, 0191, Gauteng
- Gaste dink Favour Sojourn het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Moreletapark Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hesteastraat 818, Moreleta Park, Pretoria, 0191, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang