Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Feather & Rock

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 51 resensies vir Feather & Rock
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Human N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Human N

Was baie lekker.

Was baie lekker.

Felecia G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felecia G

Great akommodasie!

Sal definitief weer 'n draai maak by Feather & Stone in die toekoms.

Sue S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue S

Excellent.

Friendly host, well appointed, tastefully decorated, clean and comfortable guest house. Will definitely stay here again.

Feather & Rock se terugvoer

Dankie!

Feather & Rock
Claude G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude G

Baie oulike plek, baie netjies en skoon. Sterk aanbeveel.

Baie skoon en netjies, kan sterk aanbeveel.

Jacques C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C

Feather & Rock Guest House stands as a testament to the perfect blend of luxury, comfort, and serenity.

My recent stay at this enchanting establishment was nothing short of magical, leaving me rejuvenated and inspired. From the moment I stepped through its doors, I was enveloped in an ambience that transcended ordinary hospitality and ventured into the realm of a truly unforgettable experience. It's as if Feather & Rock exists in harmony with its environment, allowing guests to escape the hustle and bustle of daily life and immerse themselves in a world of tranquillity. The attention to detail in the interior design is remarkable. Each room is a masterpiece, elegantly adorned with a fusion of modern aesthetics and classic charm. The thoughtfully curated decor not only showcases the owners' impeccable taste but also radiates warmth and cosiness. It's evident that every element has been carefully chosen to create an atmosphere of pure comfort. Annette at Feather & Rock deserves accolades for her exceptional hospitality. She is more than just host; she is a genuine caretaker who goes above and beyond to ensure that every guest's needs are met. From personalized welcomes to insightful local recommendations, her dedication is truly heartwarming. It's this personal touch that sets Feather & Rock apart, making you feel like an honoured guest rather than a mere lodger. Whether you're seeking a romantic getaway, a solo retreat, or a haven for creative inspiration, Feather & Rock Guest House caters to all. Its ethereal charm, combined with world-class amenities and personalized service, ensures that every moment spent here is a treasure to be cherished. In conclusion, my stay at Feather & Rock Guest House was a transformative experience. It's not just a place to rest your head; it's a destination that awakens your senses, rekindles your spirit, and leaves you with cherished memories. If you're in search of a haven where luxury meets nature and hospitality touches the heart, look no further than Feather & Rock Guest House. It's more than a guest house; it's a symphony of perfection orchestrated for the discerning traveller.

Etienne V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Stunning.

Hierdie is regtig 'n stunning plek. Anette is net die beste, sy gaan uit haar pad om jou te laat tuis voel. Ons sal vir seker weer daar bly.

Raine S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raine S

Luuks, luuks, luuks!

Ons is hartlik ontvang op 'n koue aand. Ons kamer is voor die tyd verhit. Heerlik gevoel om in 'n warm kamer in te stap, met die mooiste interieur en dekor in kamer - soos uit 'n Lifestyle-tydskrif, aandag is gegee aan fyn detail - mooiste breekware vir 'n heerlike tee/koffie. Heerlike nagrus gehad - en 'n warm stort wat net so luuks was. En mooi kerse in badkamer. Die plante in die kamer was ongelooflik mooi - ek hou van groenblaarplante. Baie dankie aan Feather & Rock - voorwaar 'n heerlike oornag - waardeer.

Isabella L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella L

So spesiaal en perfek!

Annette het vreeslik baie moeite gedoen. Sy is 'n 'superhost'! Ongelooflike lekker kamer, bed en heerlikste bad! Die hele plek het ons so spesiaal laat voel.

Kotie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie V

Saligheid

Eenhede is baie smaakvol en super netjies. Uitstekende diens van eienaar. Veilig en kort afstand van winkels en restaurante. Ek kan Feather & Rock met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Nicole B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole B

Smaaklik en baie netjies. Ons het baie tuis gevoel.

Ons sal Feather & Rock beslis weer besoek.

Suna V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suna V

Heerlike wegbreek.

Kamer was ruim, skoon en netjies. Verblyf is naby winkels en rivier. Annette gaan die ekstra myl met haar gaste. Ek kan beslis Feather & Rock aanbeveel en sal vir seker weer daar gaan bly.

Jonica B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonica B

Pragtige akkommodasie met bedagsame tikkies.

As dit kom by akkommodasie aanlyn bespreek, is dit baie selde dat die werklikheid die foto's gestand doen, maar by Feather & Rock was ons kamer elke bietjie so mooi en elegant soos op die webblad. Ons het ook die verskeie klein, persoonlike tikkies waardeer wat die gashere se bedagsaamheid wys - byvoorbeeld die beskikbaarheid van 'n sambreel, kurktrekker, insekweerder, kamerjasse en 'n verskeidenheid koffies en beskuit, asook die algehele gemak van die kamer en leefarea. Dit is baie gerieflik geleë naby die toeristewinkelkies van Breestraat en ons gunsteling restaurant in Parys (O's Restaurant) en 'n klipgooi van die rivier af (ons kon die water hoor van die stoep af). Daar was 'n bietjie van 'n steuring in die vorm van apies wat op die dak gehardloop het die oggend, maar ons was reeds wakker en die gasvrou het daarvoor om verskoning gevra al was dit buite haar beheer. Ek sou dit net in gedagte hou as jy 'n laatslaper is, andersins het ons geen ander probleme van ape gehad nie. Ons sal beslis weer by Feather & Rock oorslaap wanneer ons vir 'n naweek Parys toe gaan.

Sune M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune M

Netjies, skoon, veilig, mooi.

Kan definitief Feather & Rock aanbeveel. Baie vriendelik verwelkom deur Annette en Pippa. Skoon en netjiese kamers. Sal beslis weer van hulle gebruik maak. Mooiste tuine waar mens lekker saam met jou ander helfte kan sit en gesels oor 'n koppie koffie.

Marié C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié C

Pragtige kamers, uitstekende gasvrou.

Die dekor en tuine is pragtig. Aandag aan detail in die kamer was besonders. Annette gaan uit haar pad om die verblyf regtig aangenaam te maak. Ons hoop om weer daar te gaan oorbly en sal dit met graagte aanbeveel. Dit was 'n heerlike bederf.

Tertius V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius V

Comfortable and really cosy.

Annette is a fantastic host who helped us settle down in no time. The location is central and within easy walking distance from restaurants and shops.

Cliff W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff W

Fantasties.

Baie netjiese en rustige plek. Alles wat ons wou gehad het. Annette en Stefanie het ons werklik laat welkom voel en gesorg dat ons gelukkig is. Gaan definitief weer daar bly as ek Parys toe gaan.

Greg H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg H

We will be back. Pure class.

What a wonderful hostess. The place is a pleasure to stay in and well worth the price. The extra touches made us feel special. Thank you Annette.

Luchka V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luchka V

Diens was uitstekend. Hulle gaan uit hulle pad uit om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak.

Kamers was netjies, die WiFi het geen probleme gehad en die tuin is verskriklik mooi. Rustige omgewing, kon lekker rus.

Alida V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Baie netjie en pragtig.

Sal Feather & Rock aanbeveel. Dis beautiful!

Jeanette P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette P

A peaceful retreat.

A beautiful garden, fabulous hostess. Very comfortable and smart accommodation.

Elmie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie S

Baie mooi en gesellig.

Die gastehuis is perfek geleë om sommer te kan stap deur al die winkels. Die kamer is pragtig en baie gerieflik ingerig en die fyner detail waaraan Annette aandag gee is baie spesiaal.

Johann D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Hierdie gastehuis het 'n wenresep.

Ons het net oornag-fasiliteite benodig aangesien ons eers na donker en voor sonsopkoms daar tyd sou spandeer. Die besoek was reg in die middel van fase 6 se kragonderbrekings, asook die munisipale kragonderbrekings. Die eienaar en haar assistent het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik te hou. Hierdie gastehuis is toegerus met 'n kragopwekker wat gebruik word in noodgevalle. Annette, julle het 'n wenresep hier beet!

Arlene B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene B

Baie lekker ervaring.

Sentraal geleë, alles wat jy nodig het!

Allan M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan M

Very comfortable. The host really went out of her way to see that we were comfortable.

We were really spoiled and would definitely stay there again.

Erick H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick H

Fantasties.

Ons het verskriklik lekker gebly, die plekkie is baie netjies en geleë naby alles. Ons sal vir seker weer hier bly as ons Parys besoek.

Alet V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V

Lieflike, gemaklike, skoon, heerlike kamer!

Pragtige, gemaklike kamer met 'n heerlike stort en badkamer vol luukshede. Goeie diens met lekker bederfies! Ons verblyf was fantasties!

Jani W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani W

Heerlike upmarket, skoon. Huis weg van die huis.

Ons het 3 kamers bespreek, al 3 kamers was presies soos op die foto's aangedui is, skoon, netjies en die gehalte van uit die boonste rakke. Annette, die eienaar, is vriendelik en behulpsaam en ons sal verseker weer daar bespreek as ons Parys besoek.

Schalkwyk L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalkwyk L

Ag so lekker.

Het werklik gevoel soos 'n huis weg van die huis af.

Lindie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie D

Wow. Anette het werklik uit haar pad uit gegaan om vir ons die kuier spesiaal te maak.

Feather & Rock is 'n pragtige gastehuis. Ons het tuis gevoel en het elke oomblik geniet. Ons gaan defnitief weer daar kuier. Ek sal Feather & Rock aanbeveel. Dankie Anette vir die gasvryheid en dat jy die ekstra myl gegaan het vir ons.

Cherese K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cherese K

Uitstekend!

Vriendelike diens! Die plek was goed ingerig, netjies, skoon en baie gerieflik. Ons het dit ongelooflik baie geniet om hier te oornag. Dankie, Annette.

Liezel D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D

Was baie lekker gewees.

Die kamers is baie netjies en baie mooi gemaak.

Brenda V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Baie netjiese, rustige, skoon plek. Kamers ook baie privaat, geen klagtes oor die plek nie. Eienaar en assistent baie vriendelik.

Sien sterre.

Helena V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V

Gasvry, vriendelik, netjies, pragtig, prakties.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die blyplek is pragtig en baie netjies. Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal Feather & Rock beslis aanbeveel!

Quentin D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin D

Fantasties soos altyd.

Fantastiese eienaar. Gemaklik en skoon.

Edna K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Edna K

Baie vriendelike gasvrou, uiters mooi, goed versorge erf en geriewe.

As gevolg van omstandighede buite die gastehuis se beheer kon ons nie ons kamer van voorkeur kry nie maar ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons met gerief en vriendelikheid te ontvang, en het vooraf eerlik en doelgerig gekommunikeer. Die geriewe is pragtig en baie goed versorg. Ongelukkig is die area blootgestel aan verval, en het ons geweldig ongesteld geraak van die gebruik van water.

Lu-zane H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lu-zane H

Heerlik ontspan!

Ons het heerlik gekuier by Annette. Die kamers is netjies en skoon en stylvol gemeubileerd. Die tuin is pragtig. Ons sal beslis weer by Annette oorslaap!

Feather & Rock se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie.

Feather & Rock
Lynette K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette K

Gerieflike, skoon kamer en vriendelike diens.

Pragtige kamer en baie vriendelike behulpsame gasvrou. Dankie Annette. Ons het heerlik gebly. Gaan maak gerus 'n draai.

Feather & Rock se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie!

Feather & Rock
Madeleine R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine R

Luuks, lekker bederf.

Ons het rustigheid gevind by die gastehuis en die dorpie en sal definitief weer terugkeer.

Feather & Rock se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie!

Feather & Rock
Leon S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Perfek.

Die ligging is perfek. Die kamer is baie skoon en netjies. Annette is so vriendelik en behulpsaam. Kuier gerus weer daar!

Feather & Rock se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie!

Feather & Rock
Elize M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Heerlik!

Kon lekker stap a.g.v die ligging.

Thomas S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas S

Perfek vir dit wat ons beplan het.

Feather & Rock is op die perfekte ligging vir enige iets wat jy beplan het in en om Parys. Dankie vir alles en dat julle uit julle pad gegaan het om dit vir ons speciaal te maak. Sy het tot haar eie sambreel vir my vrou gegee sodat sy nie nat gereën het nie. Baie dankie.

Anthony C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony C

Baie meer gekry as waarvoor ek betaal het!

Die gasvrou het ongelooflik baie moeite gedoen om die verblyf so lekker as moontlik te maak. Die kamer is pragtig toegerus en 'n mens voel sommer bederf!

Feather & Rock se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie!

Feather & Rock
Riegert V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riegert V

Uitstekende waarde vir geld.

Ons kan Feather & Rock beslis aanbeveel. Die kamer was skoon en baie gemaklik. Ek sal weer daar slaap wanneer ek deur Parys reis. Ons het 'n wonderlike gasvrou gehad.

Maryka V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maryka V

Uitstekende gasvrou, baie vriendelik. Netjies en skoon.

Baie welkom laat voel en baie vriendelik. Elke dag seker gemaak ons is gemaklik. Nog nooit sulke goeie ontvangs gekry nie. Regtig puik.

Feather & Rock se terugvoer

Dankie vir 'n goeie resensie!

Feather & Rock
Quentin D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin D

Skoon en gemaklik.

Gerieflik. Was in kontak met instansie vir aankoms en tye.

Petrus Johannes D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus Johannes D

Baie lekker, eienaars doen baie moeite vir hulle gaste.

Baie mooi gastehuis, die paaie in die omgewing kort dringend werk.

Feather & Rock se terugvoer

Ek stem absoluut saam! Die paaie oor die algemeen kort werk!

Feather & Rock
Lauren J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren J

Lovely stay!

Good location, lovely venue. Safe and with a warm host!

Rudolph Johannes B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph Johannes B

Hulle kom in die kamer in as jy klaar ingeboek is.

Ons was klaar ingeboek toe hulle in ons kamer ingegaan het sonder om ons te vra. Dis nie hoe mens dit doen nie. Ons het net oorgeslaap vir een aand, seker hulle kon vra of gewag het.

Feather & Rock se terugvoer

Kamers word slegs in die aand gediens indien gaste vroeg uit is en laat terugkom. Gordyne word toegetrek en bed liggies word aangeskakel. Ek sien dit maar as deel van goeie diens. Sal egter gaste in vervolg vra of hul dit so wil hê.

Feather & Rock
Brumilda K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brumilda K

Idilies.

Dit was absoluut wat ons nodig gehad het, beeldskoon en rustig.

Jan J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J

Great.

Fantastic!

Feather & Rock se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie, waardeer dit baie! Is besig om nog ń kamer te ontwikkel! Super opgewonde!
Feather & Rock groete!

Feather & Rock
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fickstraat 1, Parys, 9598, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8b8396d489ab74c0f2f13212b6ebed39249ba744b02c93645a6e73ec8996b19f8c0d18fffc5fc3f0d16f4c5e4e8fde17aad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 1 Fick Street Parys 9598 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.895981422568 27.458991925795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang