Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Feather Rest

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mc Farlane-straat 5, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R600 R480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Feather Rest is 'n stil kothuis met 'n privaat ingang in Fichardtpark, Bloemfontein geleë en bied 'n intieme ontvlugting vir enkel- of sakereisigers.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kombuis wat met 'n yskassie, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus is. Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die verblyf is naby restaurante en 2 groot winkelsentrums.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 5 resensies vir Feather Rest
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

RYNO Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Mc Farlane-straat 5, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Feather Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R600 R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mc Farlane-straat 5, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9f3beb4eed092da19974ad6a724bd8c29e82e3031b05e1b4a5b77d042aea804f1269fedf6231ba874d027112a7fd7d608e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R480 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 5 Mc Farlane Street Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.152164401421 26.183598320203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang