Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Featherbrook Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mark & Fleurette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 51 resensies vir Featherbrook Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jacques V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Uitsonderlik gerieflik en goed ingerig.

Sien sterre.

Susan B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Plaas atmosfeer - baie stil en rustig.

Baie mooi omgewing en rustig. Jy hoor seekoeie en leeus brul in die aand. Cottage baie goed toegerus met 'n ekstra spesiale aanraking. WiFi werk goed. Vriendelike honde het ons verwelkom en gereeld kom inloer. Netjies skoon en beslis aanbeveelbaar.

Wickus V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wickus V

Fantasties.

Die atmosfeer, die vriendelikheid, die ligging - alles rondom die plek werk fantasties. Sal vir seker weer daar kom draai. Leeus wat bril, seekoeie op jou stoep - alles is great. Dankie baie.

Eugene G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene G

Absoluut fantasties.

Fleurette maak seker dat alles perfek is. Jy het niks ekstra nodig nie behalwe jou klere, alles word voorsien.

Hein S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Baie lekker cottage met als wat nodig is om te ontspan vir 'n dag of twee.

Featherbrook Cottage is baie lekker gelee as jy in en om Tzaneen dinge wil doen, die deck en rivier maak dit spesiaal en die honde wat jou ten alle tye vergesel was net 'n plesier. Die seekoeie en leeus se gebrul was 'n bonus.

Reinhardt G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt G

Besonderse netjiese cottage.

Die eenheid is fantasties en die extra solar battery krag vir as loadshedding tref was 'n plesier. So ook die gratis WiFi terwyl ek remotely gewerk het en die air-con in die kamer vir die hitte. Kliëntediens ook uit die boonste rakke. Baie dankie Fleur vir die heerlike vars litchis!

Bruce P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce P

See below.

A comfortable retreat.

Alma P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma P

Uitstekend.

Sal beslis weer daar tuis gaan.

Ann T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann T

Simply beautiful - the cottage is gorgeous. A wonderful stay indeed.

Lovely, peaceful stay - beautiful doggies.

Wilna S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna S

Ons het die een aand baie geniet, alles was baie netjies en skoon.

Gelukkig het werk van die kragpunte nog steeds al is die krag af (weens Eskom) en die gasstoof was 'n bonus.

Sonja V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Rustige omgewing en ons het heerlik ontspan op die stoep.

Die kothuis is baie goed ingerig en skoon. Die beddens verseker 'n goeie nagrus. Die gasvrou is baie vriendelik en laat jou dadelik welkom voel.

James F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James F

Was lovely location, nice and quiet.

Very lekker place, rained a lot but we’re able to relax and have a peaceful stay. Great views from the bedroom.

Ansa N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa N

Pragtige uitsig en cottage is baie ruim en smaakvol ingerig.

Ons het julle pragtige cottage geniet en sundowners op die dek. Die hondekinders is pragtig het hulle baie geniet. Jammer dit was so vinnig, sal julle beslis aanbeveel.

Claire C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire C

Well-presented cottage in a lovely location.

Fantastic host who accommodated our late arrival due to flight delays. Highly recommended.

Ntsakisi R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntsakisi R

Amazing.

Home away from home, we enjoy our stay. The host was very welcoming and the place was very neat.

Jolita D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolita D

Amazing.

Dit was so rustig en ongelooflik lekker.

Sue K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue K

Very pleasant stay, clean and tidy, lovely setting, warm reception. Will be back.

Right on the river, lovely deck to watch the river passing you by and bird life great.

Lizaan D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan D

Die kothuis is pragtig en die uitkyk nog mooier.

Ons was net daar vir 1 aand, maar wens ons kon langer bly. Die eienaars is baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om vir ons lekker verblyf te gee. Die kothuis is baie mooi, met ’n lekker stoep en ’n pragtige uitkyk. Ek sal vir seker die plek vir enigiemand aanbeveel.

Wiehan P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehan P

Pragtige plekkie! Baie gemaklik skoon en stil!

Baie lekker daar gebly! Dit was vreeslik stil en rustig! Jy is redelik naby aan die dorp met al die geriewe maar sou dit nie weet nie! Baie voëllewe rondom die huis. Die dek oor die Letaba-rivier skep ’n lekker plek om te sit soos die son sak. Die huis sluit alles in wat jy kan benodig, selfs ’n baie lekker gasbraai! Ons sal enige tyd dit aanbeveel en sal weer daar bly in die toekoms.

Buyiswa M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buyiswa M

Amazing stay.

Featherbrook Cottage is a dream. The cottage was very clean and neat. Loved the big screen and comfy couch. Beautiful view of the river and just an overall relaxing enviroment.

Marius D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Baie mooi, skoon en netjies.

Dit was 'n baie lekker. Al die geriewe is daar. Sal beslis weer hier bly.

Cornelia N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia N

Perfectly peaceful and beautiful view of the river.

Friendly hosts and dogs that accompanied us on morning walks. Lovely views of the river from the cottage and the deck under a beautiful tree.

Mark G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark G

A great family location - quiet and secure.

The cottage is better than it looks in the photos! 3 comfy bedrooms and 2 bathrooms meant each child could have their own room. The huge fridge and freezer was good in the December heat and the aircon in the main room was a lifesaver. The kitchen is well stocked and the full DStv was great for our longer stay. A lovely gas braai on the big covered patio which we used on 3 nights was a hit. The Alsatians were great and made us feel very safe sleeping on the patio for most of the night and "patrolling" the grounds during the day. The hippos that come out the river at night are certainly also a great security feature. Beautiful birds and nice quiet location. We stayed there for 4 days and used it as a base to explore the area, including a self drive from Tzaneen to Haernetsburg via Modjadiskloof. It is 150 km and has dirt roads (high clearance needed if it rains) but is well worth it for the scenic views. We cut out the reserve and the drive was around 150 km and took around 4 hours. Super hosts and a good venue.

Lize-mari S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari S

Wonderlik!

Ons het so lekker gebly by Featherbrook Cottage. Met die rivier op jou voorstoep, boma en goeie gehaalte beddegoed kan mens nie anders as om heeltemal uitgerus te wees na so wegbreek nie. Gerieflike afstand vanaf Magoebaskloof en ander aktiwiteite.

Robert G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Robert G

Baie rustig en stil gewees, wat ons gesoek het.

Ons as gesin het dit regtig baie geniet. Het ons fietse saamgevat en dit was net regtig lekker. Ons het 'n stil naweek gesoek en het dit daar gekry. Sal die plek regtig aanbeveel.

Louis M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Uitstekend

Pragtige drieslaapkamer huis, met alles wat jy nodig het en nog meer. Silwerskoon en netjies. Mark en Fleurette is altyd vriendelik en behulpsaam en sorg vir ietsie ekstra. Rustigheid van voël lewe, seekoeie en gebrul van leeus, en stilte, maak dit ’n uitsonderlike plekkie. Die dek langs die Letabarivier vat die koek. Moenie dié plek misloop nie. Die plek is ’n juweel. Ons kon ’n hele week rus en wegkom van alledaagse bedrywighede.

Karen A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen A

Uitstekend!

Word wakker met die gebrul van leeus in die agtergrond. Die mooiste uitsig op die rivier! 'n Rustigheid en kalmte wat daar heers. Baie veilig. Baie goed geleë. Dis die perfekte plek om te bly in Tzaneen! Featherbrook is vriendelik en professioneel. Baie dankie Featherbrook!

Gideon C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon C

Baie lekker, rustig en privaat.

Baie vriendelik verwelkom. Ons het ons verblyf baie geniet, het so tuis gevoel. Die cottage is baie ruim met als wat jy nodig het, en als was skoon en netjies. Beslis waarde vir jou geld. Sal weer daar bly as ons in Tzaneen is.

Susan J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J

Vriendelike diens.

Baie netjies plek met baie gasvryheid.

Maryke S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke S

Just lovely.

The cottage was very clean. Air con throughout would have been great, as temperatures were in the upper 30s while we were there, and the fans didn't really make a difference. Special to wake up to birds and to be so close to the river.

Bianca B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca B

Kommunikasie was bietjie swak van die begin af. Verder is dit ‘n mooi plekkie.

Kommunikasie was bietjie swak. Veder is dit ‘n mooi plekkie.

Ntshembho B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntshembho B

The hosts were so great. The little touches really made it feel like home.

The place is so big and right by the Letaba River. At night you can hear lions from the predator park as well as hippos by the river.

Lorinda K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda K

Manjifieke selfsorgverblyf!

Lekker privaat, alles wat 'n vrou benodig is alles in plek (selfs Doom vir die goggas), koffie en 'n muffin en selfs sjerrie vir die gemoed. Die eienaar het aan alles gedink om verblyf so gemaklik as moontlik te maak vir gaste. Ek sal Featherbrook aanbeveel vir almal. Baie lekker gekuier, baie dankie julle!

Featherbrook Cottage se terugvoer

Good day Sar,

Thank you for the lovely review. We are so happy you enjoyed your stay with us at Featherbrook Cottage.

Mark & Fleurette Andrew

Featherbrook Cottage
Deon S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Tien uit tien en 'n "goue sterretjie"!

Ek was lanklaas só beïndruk met verblyf soos wat hierdie gebied het. Ruim, netjiese, veilig en die gasvrou was ongelooflik behulpsaam. Ek kom definitief terug na hierdie plek. NB! Die aanwysings was nie 100% korrek nie, dit is net 6 km buite Tzaneen en nie 10 km nie!

Featherbrook Cottage se terugvoer

Good day Deon,

Thank you for the lovely review.Our guests are important to us and we appreciate your support.
Do come again.

Mark & Fleurette Andrew

Featherbrook Cottage
Melanie E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie E

Fantasties.

Vir die natuurliefhebber is hierdie die regte wegkomplek.

Elna V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

Amazing place and peaceful!

Wow. Amazing place, so peaceful and tidy! Will definitely return.

Jacques N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques N

Die verblyf wat baie aangenaam in 'n baie mooi omgewing.

Ek sal hierdie plek hoog aanbeveel vir enige iemand wat in hierdie omgewing wil oorbly.

Liezl F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl F

Rustig en het alles wat jy moontlik mag kry.

Featherbrook Cottage is soos 'n huis weg van jou huis. Die atmosfeer is baie lekker, en jy kan net terugsit en ontspan. Ek sal definitief weer daar wil bly.

Featherbrook Cottage se terugvoer

Baie dankie Liezl.

Featherbrook Cottage
Kobus C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C

Baie netjies en lekker rustige omgewing.

Sien sterre.

Willem D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Sal dit beslis aanbeveel. Goeie waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs. Enigste teleurstelling was dat daar nie vol DStv was soos geadverteer nie.

Gideon O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon O

Gerieflike lekker naweek gewees.

Baie vriendelike mense, met oop arms ontvang. Regtig netjies en gesellig gewees.

Riana E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana E

Uitstekend toegeruste en mooi verblyf, en 'n wonderlike gasvrou.

Featherbrook Cottage is 'n pragtige, ruim en goed-toegeruste verblyfplek. Fleurette is 'n uitstekende gasvrou, vriendelik en hulpvaardig. Ons was net vir die twee nagte daar, maar kon maklik langer daar gebly het. Ons sal Featherbrook Cottage met 'n geruste hart aanbeveel.

Featherbrook Cottage se terugvoer

Thank you so much for the lovely review Riana,

Featherbrook Cottage
Chris M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Stil en rustig, baie privaat en 'n gerieflike huis.

Sal weer daar gaan bly. Heerlik gerus.

Tracy C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy C

A piece of heaven.

Well presented rooms with comfy beds. Enough room for 5 adults not to get in each other's space. Everything you need. Gorgeous views filled with greenery, lively and varied birds and the lowing cows next door. Best patio to sit on and just drink it all in. Thank you Mark and Flaurett for sharing this piece of paradise.

Featherbrook Cottage se terugvoer

Good day Tracy,

So happy you enjoyed your stay with us and thank you for the lovely review.

Featherbrook Cottage
Gizelle K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizelle K

Fantastiese verblyf.

Featherbrook Cottage is toegerus met alles wat jy nodig het. Die huis is skoon en netjies, en word elke dag skoongemaak. Die omgewing is rustig en mens kon lekker ontspan. Daar is 'n baie lekker braai-area. Ons sal definitief weer hier kom bly wanneer ons in die area is. Baie dankie Mark vir julle gasvryheid. Ons sal die plek vir enigiemand aanbeveel!

Featherbrook Cottage se terugvoer

Thank you for the wonderful review. We look forward to having you back again.

Featherbrook Cottage
Franceli W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franceli W

Dit was asemrowend!

Wat 'n rustige, asemrowende plek om te gaan ontspan. Dit het gevoel of ons in 'n ander wêreld was. Die eenheid was netjies en skoon.

Charl V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V

Ons wou nie ry nie.

Ek kan die plek vir enige persoon aanbeveel, ons wou nie daar ry nie, ons gaan vir seker weer terug.

Featherbrook Cottage se terugvoer

Thank you so much, look forward to having you come back again.

Featherbrook Cottage
Fouche B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fouche B

Rustigheid is die wagwoord.

Ons was hartelik ontvang deur die eienaar wat saam ons deur die woonstel beweeg het en alles aan ons uitgewys het, woonstel goed toegerus, netjies en skoon. Word ook daagliks gediens. Daar is 'n heerlike braai-area om die dag se doen en late te reflekteer. Ek sal enige tyd weer van die verblyf gebruik maak, ook in persoonlike hoedanigheid.

Featherbrook Cottage se terugvoer

Thank you very much. We look forward to your return.

Featherbrook Cottage
Gary L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary L

Awesome place to relax and enjoy nature.

The hosts were very friendly and accommodating. The cottage is a real gem with modern finishes and all the comforts of home. The cottage was spotless and we'll prepared and our stay was very comfortable. We can fully recommend this cottage to anyone wanting to tour the area or spend a relaxing peaceful time sitting on the veranda observing nature.

Featherbrook Cottage se terugvoer

Thank you for choosing to stay with us.

Featherbrook Cottage
Emma H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emma H

Heerlike, goed ingerigte wegbreek huisie.

Featherbrook Cottage is wonderlike huisie. Die huis is baie goed ingerig en het alles wat mens kan nodig kry. Dis baie mooi en rustig op die gronde. Dit was wel 'n teleurstelling dat daar adverteer word dat daar visvang en fietsry op die perseel is. Die rivier is toegegroei en mens kan skaars naby die water kom om vis te vang. Ook is die fietsroete buite die perseel en gedeeltelike teerpad. Verder het ons 'n heerlike paar dae beleef.

Allan P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan P

Very nice.

It was unexpectedly delightful.

Featherbrook Cottage se terugvoer

Thank you.

Featherbrook Cottage
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwoodstraat 22, Lushof Plotte, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA395287f3f5e4dcd03c44af52a4b23f09a828853f0fcd40432869e10257bdd68aed9b8fb1ad8be5b08e73108eb69988706017?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 51 5 1 5 22 Leadwood Road Lushof Plots 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.82405317117 30.202738318443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang