Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Featherbrook Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jacques V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Uitsonderlik gerieflik en goed ingerig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Plaas atmosfeer - baie stil en rustig. Baie mooi omgewing en rustig. Jy hoor seekoeie en leeus brul in die aand. Cottage baie goed toegerus met 'n ekstra spesiale aanraking. WiFi werk goed. Vriendelike honde het ons verwelkom en gereeld kom inloer. Netjies skoon en beslis aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wickus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantasties. Die atmosfeer, die vriendelikheid, die ligging - alles rondom die plek werk fantasties. Sal vir seker weer daar kom draai. Leeus wat bril, seekoeie op jou stoep - alles is great. Dankie baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Absoluut fantasties. Fleurette maak seker dat alles perfek is. Jy het niks ekstra nodig nie behalwe jou klere, alles word voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie lekker cottage met als wat nodig is om te ontspan vir 'n dag of twee. Featherbrook Cottage is baie lekker gelee as jy in en om Tzaneen dinge wil doen, die deck en rivier maak dit spesiaal en die honde wat jou ten alle tye vergesel was net 'n plesier. Die seekoeie en leeus se gebrul was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhardt G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Besonderse netjiese cottage. Die eenheid is fantasties en die extra solar battery krag vir as loadshedding tref was 'n plesier. So ook die gratis WiFi terwyl ek remotely gewerk het en die air-con in die kamer vir die hitte. Kliëntediens ook uit die boonste rakke. Baie dankie Fleur vir die heerlike vars litchis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

See below. A comfortable retreat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Uitstekend. Sal beslis weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Simply beautiful - the cottage is gorgeous. A wonderful stay indeed. Lovely, peaceful stay - beautiful doggies.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2022

Ons het die een aand baie geniet, alles was baie netjies en skoon. Gelukkig het werk van die kragpunte nog steeds al is die krag af (weens Eskom) en die gasstoof was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mark & Fleurette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwoodstraat 22, Lushof Plotte, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA395287f3f5e4dcd03c44af52a4b23f09a828853f0fcd40432869e10257bdd68aed9b8fb1ad8be5b08e73108eb69988706017?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 51 5 1 5 22 Leadwood Road Lushof Plots 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.82405317117 30.202738318443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang