Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Featherbrook Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwoodstraat 22, Lushof Plotte, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Featherbrook Cottage is in die bosveld aan die oewer van die Letabarivier. Die perseel is sowat 'n uur en 'n half se ry na die Krugerwildtuin en sowat 10 minute van Tzaneen af.

Die losstaande kothuis het slaapplek vir 6 gaste in 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens en beskik oor 'n oopplan-kombuis met 'n opwasvertrek en 'n leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf, terwyl die sitarea 'n TV met 'n volledige DStv-pakket het. Die kothuis word aangedryf met sonkrag, het gratis WiFi en bied 'n stoep wat uitkyk oor die bosveld, asook 'n boma wat vir braai gebruik kan word. Die kothuis word elke alternatiewe dag skoongemaak, behalwe oor naweke en openbare vakansiedae.

Die kothuis word deur sonkrag aangedryf, en is op 'n 4 ha-perseel met 'n elektriese heining geleë en strek tot by die Letabarivier. Gaste het toegang tot die perseel via 'n elektriese hek. Dit is die ideale vakansiebestemming vir gesinne en diegene wat fietsry, hengel en voetslaan. Magoebaskloof Canopy Tours is sowat 40 minute ver en die omgewing bied aan sakereisigers die geleentheid om in rus en vrede te bly.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jacques V
Besigheidsreis
5.0
Uitsonderlik gerieflik en goed ingerig. Sien sterre.
Mei 2024
Susan B
Saam met lewensmaat
5.0
Plaas atmosfeer - baie stil en rustig. Baie mooi omgewing en rustig. Jy hoor seekoeie en leeus brul in die aand. Cottage baie goed toegerus met 'n eks...
Sien meer
Mei 2024
Wickus V
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Die atmosfeer, die vriendelikheid, die ligging - alles rondom die plek werk fantasties. Sal vir seker weer daar kom draai. Leeus wat bril,...
Sien meer
Des 2023
Eugene G
Saam met vriende
5.0
Absoluut fantasties. Fleurette maak seker dat alles perfek is. Jy het niks ekstra nodig nie behalwe jou klere, alles word voorsien.
Sep 2023
Hein S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker cottage met als wat nodig is om te ontspan vir 'n dag of twee. Featherbrook Cottage is baie lekker gelee as jy in en om Tzaneen dinge wil ...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mark & Fleurette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Leadwoodstraat 22, Lushof Plotte, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Featherbrook Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwoodstraat 22, Lushof Plotte, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA395287f3f5e4dcd03c44af52a4b23f09a828853f0fcd40432869e10257bdd68aed9b8fb1ad8be5b08e73108eb69988706017?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 51 5 1 5 22 Leadwood Road Lushof Plots 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.82405317117 30.202738318443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang