Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Featherhouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Engela S
1 nag
5.0
Jan 2025

Silwer skoon, beste sedert 2013. Ek sal altyd in die toekoms by Featherhouse. Ek wou sommer nog 'n maand bly. Beste sedert 2013 van alle gasteplekke in Colesberg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myrtle A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Value for money. Featherhouse is the perfect stay over when travelling between CT and Johannesburg. It had everything we needed for our rest stop. The place is safe and in a quiet surrounding, providing much needed downtime after a long trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Excellent service. Very good, room clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly, my hond ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netjies, perfek vir oornag. Baie mooi, skoon, veilige plek. Gasheer ook baie vriendelik. Perfek vir ons gewees. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Heerlik oorgebly. Skoon en netjies. Heerlik oorgebly. Die plek was gemaklik en ruim, baie netjies en skoon. Dit het alles wat nodig is vir oornag gedurende 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ailsa S
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Jan 2025

Teleurstellend. Kon nie bly nie en bestuur was nie bereid om gedeeltelik deposito terug te betaal na dit telefonies bevestig was dat 50% sou terugbetaal word.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Desmond
Featherhouse
Dankie vir die resensie. Ons het u kans gegee om die bespreking te kanseleer tot 12h die middag sodat ons die kamer weer kon probeer verkoop. Die bespreking was eers na 14:00 gekanseleer. Sleg, maar die beleid is gevolg aan ons kant. Jammer vir die ongerief.

Monique B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Fantastiese oorslaap plek! Weereens so gasvry en behulpsaam! Sien julle gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ge Pieterse P
1 nag
5.0
Des 2024

Baie lekker uitgerus daar. Baie mooi, skoon en netjies. Baie gasvry ontvang. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Good stop over on route. Return trip to JHB after holiday in Cape Town. Overall very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Desmond Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 201

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rhyneveldstraat 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0340b478939a1757fc5366be4c7f69ee496347dad67f214fc4739dc1ab72a753b3f4b247b97f5b9562babc984ce562cdfa43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 4 Rhyneveld Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.722519167156 25.096517025726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang