Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Featherhouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Riaan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig. Skoon, gemaklik, rustig en lugverkoeld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Relaxing and peaceful! Very neat and tidy. Definitely your money's worth for an overnight stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Skoon, veilig en vinnige WiFi. Ja dankie. Skoon, veilig en vinnige WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marion
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Stay was comfortable and room pleasant. We did have an issue with the chemical smell. Stay was comfortable and room pleasant. We did have an issue with the chemical smell though, the open doors and window as well as air conditioner couldn't dissipate the unpleasant smell!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desmond
Featherhouse
Sorry for the smell. We try to keep our rooms as clean as possible. We will try and use less cleaner and see if this helps. Have a great day.

Annalie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Skoon, netjies en veilig. Vriendelike ontvangs. Definitief my nommer een verblyf. Heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desmond
Featherhouse
Dankie vir die resensie. Julle is meer as welkom by ons.

Martie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Heerlike oornag plekkie. Baie veilig. Vriendelike, professionele gasheer. Alles was skoon en netjies. Veilige parkering en loopafstand vanaf restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desmond
Featherhouse
Dankie dat u van ons gebruik gemaak het. Dankie vir die resensie. Lekker dag.

Liezel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Wonderlik. Alles wat jy nodig het vir as jy oorslaap oppad Kaap toe. Beste vinnige besluit ooit. Die eienaar was so gaaf om vir ons die 2-slaapkamer te gee al het ons 'n 5-jarige. Die ander kamers was reeds vol bespreek. Die weer was koud en die kamer was lekker warm. Kon ons vleis vir ons Kaap-vakansie inkry by die vrieskas. Die TV het ook opsies waar jy kan stream soos Netflix. Jy kon net inlog met jou besonderhede en dit het gevoel of ons by ons eie huis is. Was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desmond
Featherhouse
Dankie vir die resensie. Julle moet 'n lekker dag hê.

Yvonne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker, lafenis vir 'n moeë lyf. Eerste klas vir 'n oornag tussen Gauteng en Kaapstad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desmond
Featherhouse
Ek is bly u kon rus hier by ons. Dankie vir die resensie. Lekker dag.

Brenda N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Moderne en ruim kamer, veilige parkering. Heerlike en gemaklike verblyf vir gesin van 5, wonderlike badkamer en slaapgeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desmond
Featherhouse
Dankie vir die oorslaap. Julle is baie welkom.

Chrileza S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit is waarde vir geld. Dit is 'n heerlike kamer om te oornag. Alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desmond
Featherhouse
Dankie vir die resensie. Lekker dag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Desmond Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 185

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rhyneveldstraat 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0340b478939a1757fc5366be4c7f69ee496347dad67f214fc4739dc1ab72a753b3f4b247b97f5b9562babc984ce562cdfa43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 4 Rhyneveld Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.722519167156 25.096517025726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang