Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Featherhouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Liezel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Wonderlik. Alles wat jy nodig het vir as jy oorslaap oppad Kaap toe. Beste vinnige besluit ooit. Die eienaar was so gaaf om vir ons die 2-slaapkamer te gee al het ons 'n 5-jarige. Die ander kamers was reeds vol bespreek. Die weer was koud en die kamer was lekker warm. Kon ons vleis vir ons Kaap-vakansie inkry by die vrieskas. Die TV het ook opsies waar jy kan stream soos Netflix. Jy kon net inlog met jou besonderhede en dit het gevoel of ons by ons eie huis is. Was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker, lafenis vir 'n moeë lyf. Eerste klas vir 'n oornag tussen Gauteng en Kaapstad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Moderne en ruim kamer, veilige parkering. Heerlike en gemaklike verblyf vir gesin van 5, wonderlike badkamer en slaapgeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrileza S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit is waarde vir geld. Dit is 'n heerlike kamer om te oornag. Alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Everything you need and much more, we were pleasantly surprised! Excellent value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wat 'n fantastiese gastehuis. Netjies. Baie lekker gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

We enjoyed our stay and will definitely go back there. We enjoyed our stay and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

We got exactly what we expected. Only stayed over one night in transit from Cape Town to Johannesburg. It was easy to find. Safe off-street parking. Walking distance to an excellent restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Desmond Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 165

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rhyneveldstraat 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0340b478939a1757fc5366be4c7f69ee496347dad67f214fc4739dc1ab72a753b3f4b247b97f5b9562babc984ce562cdfa43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 4 Rhyneveld Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.722519167156 25.096517025726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang