Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Featherhouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Craig B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

We got exactly what we expected. Only stayed over one night in transit from Cape Town to Johannesburg. It was easy to find. Safe off-street parking. Walking distance to an excellent restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jimmy S
1 nag
5.0
Jul 2024

Heerlik oorgeslaap op pad terug van die kus af. Desmond was baie hulpvaardig en. Baie aangename oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie L
1 nag
5.0
Jul 2024

Heerlik gebly, baie dankie. Skoon, gerieflike fasiliteit. Warm en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Rustige oornag plekkie. Baie rustige oornag plekkie, baie vriendelike gasheer en goed toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alison T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Overnight stay en route back to Cape Town. Very comfortable, exactly what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Definitief die moeite werd. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gesinsvriendelik (met baie veilige parkering). Hartlike ontvangs deur die eienaar. Netjiese en gemaklike oorslaapgeriewe vir 'n familie met tieners. Goed ingerigte eenheid teen sakpasprys. Perfek vir die oorslaap halfpadmerk tussen JHB - Kaapstad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desmond
Featherhouse
Dit klink vir my of u die oorslaap geniet het. Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit. Lekker dag verder. Kom kuier sommer gou weer.

Ina F
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Selfs beter as die foto's. Featherhouse was baie skoon. Kamers is ruim en netjies en is modern oorgedoen. Ons het maklik toegang tot die gastehuis gekry en geen probleme gehad om die volgende oggend weer vroeg te ry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desmond
Featherhouse
Dankie vir die resensie, Ina. U is enige tyd weer welkom by ons. Groete

Simone S
1 nag
5.0
Apr 2024

Skoon en netjies, sentraal geleë en het alles wat mens benodig. Featherhouse is skoon en netjies, sentraal geleë en het alles wat mens benodig. Die groot swaar houthek wat mens met die hand moet oop- en toemaak is egter nie ideaal nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desmond
Featherhouse
Oi, baie jammer oor die hek. Dit is wel 'n ding wat in die nabye toekoms gaan verander. Hoop u kom gou weer terug en dan is dit uit 'gesort'. Groete

Calie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Alles is skoon, netjies. Sal vir seker weer gebruik maak van Featherhouse. Baie gelukkig, voel veilig. Baie tevrede dat ons hondjies kon saam wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desmond
Featherhouse
U is altyd welkom hier by ons. Dankie vir die resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Desmond Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 148

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rhyneveldstraat 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0340b478939a1757fc5366be4c7f69ee496347dad67f214fc4739dc1ab72a753b3f4b247b97f5b9562babc984ce562cdfa43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 4 Rhyneveld Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.722519167156 25.096517025726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang