Featherhouse
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Rhyneveldstraat 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R620 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Featherhouse is 'n bekoorlike gastehuis wat in die hartjie van Colesberg geleë is. Dit is naby restaurante.
Gaste kan tussen 5 privaat kamers kies. Elke kamer het sy eie ingang, is individueel gemeubileer en het slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet en sommige kamers het ook 'n bad. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskassie of yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Ander geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV in.
Die gastehuis is in 'n veilige area geleë en bied veilige parkeerplek op die perseel agter 'n hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Desmond Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 202
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Rhyneveldstraat 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Featherhouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Rhyneveldstraat 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap