Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Featherhouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rhyneveldstraat 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Featherhouse is 'n bekoorlike gastehuis wat in die hartjie van Colesberg geleë is. Dit is naby restaurante.

Gaste kan tussen 5 privaat kamers kies. Elke kamer het sy eie ingang, is individueel gemeubileer en het slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet en sommige kamers het ook 'n bad. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskassie of yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Ander geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV in.

Die gastehuis is in 'n veilige area geleë en bied veilige parkeerplek op die perseel agter 'n hek.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Liezel V
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik. Alles wat jy nodig het vir as jy oorslaap oppad Kaap toe. Beste vinnige besluit ooit. Die eienaar was so gaaf om vir ons die 2-slaapkamer t...
Sien meer
Sep 2024
Yvonne B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, lafenis vir 'n moeë lyf. Eerste klas vir 'n oornag tussen Gauteng en Kaapstad.
Sep 2024
Brenda N
Gesin met klein kinders
5.0
Moderne en ruim kamer, veilige parkering. Heerlike en gemaklike verblyf vir gesin van 5, wonderlike badkamer en slaapgeriewe.
Sep 2024
Chrileza S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is waarde vir geld. Dit is 'n heerlike kamer om te oornag. Alles was netjies en skoon.
Sep 2024
Sakkie H
Saam met lewensmaat
5.0
Everything you need and much more, we were pleasantly surprised! Excellent value for money!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Desmond Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 165

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Rhyneveldstraat 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Featherhouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rhyneveldstraat 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0340b478939a1757fc5366be4c7f69ee496347dad67f214fc4739dc1ab72a753b3f4b247b97f5b9562babc984ce562cdfa43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 4 Rhyneveld Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.722519167156 25.096517025726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang